Frontier River Resort
Beskrywing
Hierdie 4 aparte chalets het elkeen 'n safari-tema met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer uit klip wat 'n stort, toilet, wasbak, seep en tandeborselgeriewe het. Elke tent het lugversorging, 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe, en linne en handdoeke word voorsien. Die tente word met gras en klippe van die omgewing omring, en het elkeen sy eie stoep.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Waaier
Ekstras
- •Kroegyskas
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
Riviervlotvaart kan gereël word, maar fooi word direk aan die vlotvaartonderneming betaal. Hierdie diens is net beskikbaar vir gaste.
Die standaardtarief sluit ontbyt in. Aandete wat in die plaaskombuis voorberei word, moet voor aankoms gereël en bespreek word.
Water, ys en hout is by die kroeg te koop.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 10%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 maand voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie chalet is geskik vir 4 gaste en het 'n sarafi-tema. Daar is 4 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer uit klip wat 'n stort, toilet, wasbak, seep en tandeborselgeriewe het. Die tent het lugversorging, 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe, en linne en handdoeke word voorsien. Die tente word met gras en klippe van die omgewing omring, en het sy eie stoep.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
4 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
Kamergeriewe
- •Lugversorging
Ekstras
- •Kroegyskas
- •Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
Riviervlotvaart kan gereël word, maar fooi word direk aan die vlotvaartonderneming betaal. Hierdie diens is net beskikbaar vir gaste.
Die standaardtarief sluit ontbyt in. Aandete wat in die plaaskombuis voorberei word, moet voor aankoms gereël en bespreek word.
Water, ys en hout is by die kroeg te koop.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 10%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 maand voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 16:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kotzeshoop-pad, Vioolsdrift, 8246, Noord-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang