Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Frontier River Resort

Tentekamp

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 38 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Tharina M
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

Lieflike plek met great mense. Lieflike plek met die vriendelikste mense. Sal volgende keer wanneer ons oppad Namibia toe is vir seker weer daar oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johannie V
1 nag
5.0
Jun 2024

Verrassend wonderlik. Ons het heerlik gebly! Alles is pragtig uitgelê. Die kos is uit die boonste rakke! Die vriendelike hulp en geduld was besonders. Mooi ligging ook, sjoe!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ben F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Ideaal vir oornag vir grenskruising. Ideale oornagfasiliteit om RSA/Namibië grens te kruis indien jy ver afstande reis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Theuna D
1 nag
5.0
Aug 2023

Beste blyplek van ons vakansie! Beste maaltyd! Ons het aandete bespreek want daar is nie 'n a la carte restaurant op site nie, heerlike kos met GF- en DF-opsies waarvoor daar spesiaal voorsiening gemaak is, baie dankie! Tente is groot en luuks en gerieflik en silwerskoon met warm storte met 'n pragtige uitsig. Was 'n perfekte oornagplek op pad Namibië toe, baie spyt dat ons nie ten minste twee nagte geboek het nie. Baie dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Helena D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2023

Wonderlike oorstop! Die verblyf van Frontier River Lodge was puik. Dirk en Steph het ons baie tuis en welkom kom laat voel. Die etes is heerlik en kwaliteit! Die geriewe is baie netjies en sal beslis weer hier stop! As jy op soek is na 'n oorslaap tussen RSA en Namibië, baie naby aan die grenspos, kan ons beslis hierdie plek aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leonard D
1 nag Saam met vriende
5.0
Jul 2023

Lekker verrassing. Beter as verwag. Baie gerieflik naby aan die grenspos. Maaltye was voortreflik en die gasheer en gasvrou het uit hul pad gegaan om ons te verwelkom en tuis te laat voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Murray P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2023

Overnight stay en route to Namibia. We had a very relaxing stay in one of the tents overlooking the Orange River. The next morning we were treated to a lovely breakfast, while appreciating a beautiful sunrise, by the hosts and their adorable son. All and all a great experience after a full day of travelling.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Henriehetti L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

Awesome trip gewees. Het 'n wegbreek geneem vir ons 25ste huweliksherdenking en dit was baie spesiaal. Baie netjies en skoon, smaaklike kos. Dirk en Stephanie was ongelooflike gashere en het uit hul pad gegaan om ons te akkommodeer. Puik diens. Ons sal beslis weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stephen W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2023

Heerlike ervaring. Goeie kommunikasie en goeie ontvangs met aankoms. Baie vriendelike en hulpvaardige eienaars. Pragtige uitsig oor die Oranjerivier met Noordoewer aan die oorkant. Gerieflik blyplek en lekker glamping-ervaring. Kon lekker in die swembad afkoel. Omdat ons altyd 'n vreeslike pakkaas saamry was die stap en dra na ons blyplek nogal 'n entjie, maar a.g.v. die mooi uitleg kan dit nie anders nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Theo E
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2023

Goeie nagrus, fantastiese kos! Verblyf is skoon en netjies. Kos was wonderlik lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Stephnie
Frontier River Resort
Thank you Theo. Hope to see you and the family again soon. Safe Travels. Frontier River Resort

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Stephnie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 38

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R1 670
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 670
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kotzeshoop-pad, Vioolsdrift, 8246, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA52f1179faa006770f4c6ceca9286136f391c3fb30489e1e62fdd94afb8cc387e7f0740c36570a3efc61664ccf08f18ef5f0d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 670 per nag, vir 2 mense 38 5 1 5 Kotzeshoop Road Vioolsdrift 8246 Noord-Kaap 021 201 8901 16:00-20:00 10:00 -28.724418926231 17.605793475987

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang