Fugard's Retreat
- Kapasiteit: 5 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Martinstraat 249, Nieu-Bethesda, 6286, Wes-Kaap
- Vanaf R3 250 per nag, vir 5 mense
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Fugard's Retreat is 'n bekoorlike Karoo-huis van meer as 100 jaar oud in die hartjie van Nieu-Bethesda. Dié dorp is waar die bekende dramaturg Athol Fugard "The Road to Mecca" geskryf het. Die huis bied gerieflike verblyf, sonder fieterjasies, en is ideaal vir gaste wat op soek is na rustige verblyf.
Die kothuis bied slaapplek aan 5 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 1 badkamer. Die slaapkamers het 'n koningingrootte-bed, dubbelbed en 'n enkelbed onderskeidelik en die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, tweeplaatstoof, oond, mikrogolf, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die sitarea het gemaklike sitplek, 'n TV met Netflix, Showmax en YouTube, en onbeperkte WiFi.
Parkeerplek is op die perseel beskikbaar en is net oorkant die bekende Uilhuis geleë. Die Waenhuis Restaurant is ook naby geleë. Die kothuis spog met 'n groot verskeidenheid boeke en is net 'n entjie se stap vanaf ander plaaslike restaurante.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- Martinstraat 249, Nieu-Bethesda, 6286, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Nieu-Bethesda Sarah Baartman-distrik Wes-Kaap
- Kapasiteit: 5 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Martinstraat 249, Nieu-Bethesda, 6286, Wes-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang