Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Fugitives' Drift Lodge

  • Kapasiteit: 28 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rorkes Drift D31, Dundee, 3016, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R3 080 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Fugitives' Drift Lodge is 'n lieflike lodge op 'n 200 akker-wildreservaat wat as 'n natuurlike erfenisgebied geregistreer is en bekend is vir sy slagveldtoere na Isandlwana en Rorke's Drift. Die lodge is op die oorspronklike Rattray-herehuis se perseel geleë en dit bied gerieflike verblyf, uitstekende gasvryheid en persoonlike diens.

Die verblyf bestaan uit 10 en suite-gastekamers, Umzinyathi House en Kwa-George. Die gastekamers is in die oorspronklike lodge wat opgeknap is. Die Umzinyathi-selfsorghuis is lekker privaat teen die heuwel geleë. Die kamers is ruim en gerieflik ingerig. Daar is 'n vasgestelde spyskaart van maaltye wat in die individuele eetkamers, en indien die weer dit toelaat, op die dekke buite voorgesit word. Die lodge het 'n pragtige, skaduryke en gevestigde tuin met baie voëls en 'n lieflike, afgeleë swembad teen die Buffelsrivierkloof.

Die slagveldtoere word deur die Rattray-broers gelei en die span het al 'n internasionale reputasie vir Fugitive’s Drift opgebou. Hulle resep om mense te vermaak met gedetailleerde aanbiedinge op die perseel, wonderlike kos en eksklusiewe lodges is al goed beproef. Ander doendinge in die omgewing sluit perdry, voëlkyk, visvang in die Buffelsrivier, bergfietsry en wildwandelings in.

Kenmerke

Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Kroeg
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Middagete
  • Tee
  • Alle Etes Ingesluit

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Reservations Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Rorkes Drift D31, Dundee, 3016, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Fugitives' Drift Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Battlefields KwaZulu-Natal
Vanaf
Vanaf R3 080
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R3 080
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 28 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rorkes Drift D31, Dundee, 3016, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAT8NFj2Wfixb1l9vdGPW93PkchxrFSX8D8UJENGkKRIq4myueUg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 080 per nag, vir 2 mense 1 5 1 5 D31 Rorkes Drift Dundee 3016 KwaZulu-Natal 021 201 8901 12:00-18:00 10:00 -28.390701743644 30.608725153931

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang