Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Fullness B&B

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 25 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Willem L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2022

Puik ligging en veilige omgewing. Ons was vriendelik ontvang en het ons verblyf geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lynn M
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2022

Uitmuntend! Wat 'n ervaring. "Attention to detail was impeccable". Ons is verwelkom met sap, naamkaartjies op die yskas. Elke dag 'n lekker versnapering gekry en geskenk die dag toe ons huis toe gaan. Ek sal Fullness B&B aan enige persoon kan aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christie S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2020

Onverbeterlik. Ons was verras deur die stilte (en voëlgesang) in die stad. Daar is soveel onverwagte ekstratjies waarmee Crystal haar gaste bederf. Ons sal beslis weer by Fullness B&B oorslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gert R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2020

Aangename en vriendelike gasvryheid en sorg. Cristal loop die ekstra myl met opregte persoonlike belangstelling en sorg. Goeie kommunikasie vooraf, terwyl en na die verblyf. Ons het soos baie spesiale mense gevoel. Baie dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Regina V
Kort verblyf
4.0
Okt 2020

Aangenaam, gasvry Gasvrou se ekstra moeite en bederf word waardeer.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Alecia D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2019

Loved this place. We had a wonderful stay at Fullness B&B. Crystal was so accommodating and spoiled us rotten with her breakfasts and treats. The place was cleaned everyday and food was topped up according to our needs. We felt safe, had our own entrance, DStv, Wi-Fi. We were very comfortable and had a very nice stay. We cannot wait to go back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marinda T
Kort verblyf
5.0
Mei 2019

Uitstekende ontvangs en verblyf. Crystal, jy is 'n ongelooflike gasvrou. Dit was die beste gastehuis waar ek nog geslaap het! Ek sal weer terugkom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lientjie B
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Apr 2019

Beste en netjieste gastehuis waar ek al ooit gebly het. Crystal ongelooflike vriendelike gasvrou wat uit haar pad gaan om jou gemaklik en tuis te laat voel. Ek het met aankoms onmiddellik tuis gevoel. Crystal is 'n wonderlike gasvrou. Haar gastehuis is baie netjies, skoon en volledige toegerus. Tuin pragtig! Als is 5 ster-gehalte. Beveel haar gastehuis vir enige gesin, sakeman of -vrou, ens. Gastehuis waar jy net vrede beleef.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anita C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2019

Alles en nog baie meer as wat ons ooit voor kon vra. Was aangename verras deur die mooi en goed versorgde B&B. Crystal het haar vinger op alles en sy het ons grootste verwagtinge oortref. Ek beveel haar B&B beslis aan vir enige persoon wat lekker bederf wil word.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Reinette E
1 nag Saam met vriende
5.0
Okt 2018

Ons is tot in die afgrond in bederf! Wat 'n wonderlike plek! Vriendelik ontvang, klomp verrassings in die kamer, pynlik netjies en alle benodigdhede is daar. Sal dit met die grootste liefde vir enige een aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Crystal Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 25

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wrenstraat 32, Chancliff Vista-kompleks, Rant-en-Dal, Krugersdorp, 1739, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGY0NzQzZWEzLWQwOGMtNDdmOS04ZmYxLTA0ZTdlNTg0ODkyOQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 25 5 1 5 32 Wren Street 31 Chancliff Vista Complex 1739 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.073339827393 27.786125464777

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang