Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Fullness B&B

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wrenstraat 32, Chancliff Vista-kompleks, Rant-en-Dal, Krugersdorp, 1739, Gauteng
  • Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Fullness B&B is 'n bekoorlike eenheid geleë op die eienaar se eiendom, in 'n sekuriteitskompleks in Krugersdorp. Dit is ideaal geskik vir 'n paartjie, individuele reisiger of sakereisigers wat op soek is na verblyf naby verskeie geriewe.

Die ruim eenheid beskik oor 'n oopplan-leefarea en 'n slaaparea met 'n dubbelbed, asook 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. 'n Ekstra driekwartbed kan ook op versoek vir 'n derde gas voorsien word.

Die goed toegeruste kombuis beskik oor 'n stoof, mikrogolf, yskas, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei. Die sitarea het 'n platskerm-TV met volledige DStv-kanale en 'n DVD-speler. Gratis WiFi is ook beskikbaar in die eenheid.

Dit het ook 'n groot tafel wat gebruik kan word as 'n werkoppervlak vir sakereisigers of as 'n etenstafel waar gaste hul maaltye kan geniet.

'n Skoonmaakdiens is by die prys ingesluit. 'n Kontinentale ontbyt is beskikbaar indien vooraf gereël.

Die woonstel het 'n veilige parkeerarea, 'n privaat ingang, privaat tuin en 'n vermaakarea met 'n braai. Dit is sentraal geleë en binne maklike bereik van talle winkels, restaurante, sakegeriewe, vermaak en toegangsweë.

Ongelukkig word geen troeteldiere op die perseel toegelaat nie.

Kamer-opset

Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Dvd
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 25 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Crystal Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 25

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Wrenstraat 32, Chancliff Vista-kompleks, Rant-en-Dal, Krugersdorp, 1739, Gauteng
  • Gaste dink Fullness B&B het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wrenstraat 32, Chancliff Vista-kompleks, Rant-en-Dal, Krugersdorp, 1739, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGY0NzQzZWEzLWQwOGMtNDdmOS04ZmYxLTA0ZTdlNTg0ODkyOQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 25 5 1 5 32 Wren Street 31 Chancliff Vista Complex 1739 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.073339827393 27.786125464777

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang