Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Fumani Game Lodge

Wildsplaas

Resensies

4/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
4.4
Waarde vir geld
3.6
Diens
4.0
Veiligheid
4.2
Sue S
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Apr 2024

Happy, but too expensive for no vibe. Security at entrance very friendly and helpful. Stunning lodge. Beautiful features but no vibe at the lodge. No towels in unit. Sports channels on TV very limited. Door lock had to be changed during our stay. I would suggest changing it before guests arrive, as you know that you will be giving that specific unit to guests. Restaurant breathtaking, neat, clean, and breakfast was good, just no vibe. Bring your price per person per night down to get more guests to the lodge that will create the vibe you need at your beautiful lodge.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Malebo L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Nov 2020

Is a very good environment to go for a holiday with family and friends. Excellent service. We enjoyed good especially breakfast. Staff are very friendly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Heidi P
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2019

Fantasties! Nie net was die eenheid ruim nie, maar baie luuks! My opinie is dat die werknemers die juweel van die plek is want ieder en 'n elk was vriendelik en het uit hulle pad uitgegaan om die verblyf onvergeetlik te maak. My 2 tiener seuns wou nie huis toe gaan nie! Hulle het vriende gemaak en heerlik gekuier! Daar is ook baie ontwikkelinge nog besig om te gebeur. Hierdie is waarlik 'n plek waarna ek en my gesin sal terug gaan! Dankie, Fumani Lodge en go big!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Fumani
Fumani Game Lodge
Dankie Heidi, Ons is so bly jy dit hier by Fumani Game Lodge geniet het , en kan nie wag om jou en die familie weer te sien , miskien sal ons aktiwiteite gereed wees volgende keer ons jou sien Lekker week verder Dankie Gas Verhoudings

Craig S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Jun 2019

Aangename verblyf. Ons het baie lekker gebly by Funami, die wooneenheid is baie modern en gerieflik. Daar kan dalk verbeter word met die bediening van die ontbyt deur die personeel 'n bietjie opleiding te gee (personeel is baie vriendelik en behulpsaam). Die kos was van goeie gehalte en smaaklik, maar koud. Ek sal weer van hulle gebruik maak.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Fumani
Fumani Game Lodge
Goeie dag Craig, Dankie vir die terugvoer, ons is bly jy van die wooneenheid gehou het . Jammer dat jy kouer kos gery maar dankie dat jy ons gelaat weet , aksie is geneem . Kan nie wag om julle weer te sien Dankie Gas Verhoudings

Babsie C
1 nag Saam met lewensmaat
2.4
Mrt 2018

Nie ingerig vir oorslaapgaste nie. Die ouens is nie ingerig om oorslaapgaste waar hulle aandete en ontbyt moet voorsien te hanteer nie - ek dink dit is meer 'n dagbesoek plek. Ons was die enigte gaste daar - hulle het 'n spyskaart, maar hulle kon die meeste van die goed nie voorsien nie.

Netheid
4.0
Diens
1.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
1.0
Fumani
Fumani Game Lodge
More Dankie dat jy die tyd gevat om ons te laat weet waar ons kan verbeter . Ons is baie jammer dat julle oorslaap was nie wat dit moes wees nie en hoop ons sal jou weer hier sien om te bewys wat ons standaarde eintlik is Dankie Gas Verhoudings

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4/5

Fumani Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 40 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Hoek van die R101 en Boekenhoutweg, Mookgopong, Waterberg, 0560, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAde6bc8536f5a62d70c3b48c95539062927eed9e2c578e3ff6ae1e1560034289f17da84cc4e0c4da5c6ef62c1f0c1304121d2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 2) 5 5 1 4 Corner R101 and Boekenhout Road Mookgopong 0560 Limpopo 021 201 8901 14:00-22:00 11:00 -24.615548 28.612793

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang