Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Fumani Game Lodge

Wildsplaas
  • Kapasiteit: 40 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Hoek van die R101 en Boekenhoutweg, Mookgopong, Waterberg, 0560, Limpopo
  • Vanaf R2 000 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Fumani Game Lodge is sowat 200 km vanaf Pretoria en Johannesburg op die R101 tussen Modimolle en Mookgophong geleë en is versteek in die hartjie van Limpopo se bosveld. Dié luukse hotelverblyf skuil aan die voorheuwels van die majestueuse Waterberge in 'n malariavrye gebied.

Verblyf is beskikbaar in 2 Executive-suites wat elkeen slaapplek vir 2 gaste bied, en 3 selfsorg-eenhede wat elkeen slaapplek vir tussen 4 en 6 volwassenes bied afhangend van die tipe eenheid wat bespreek word. Die suites het elkeen 'n koninggrootte-bed, 'n en suite-badkamer en 'n oopplan-leefarea. Die selfsorg-eenhede het 'n kombuis wat ten volle toegerus is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas en 'n mikrogolfoond. Elke eenheid het 'n TV en gratis WiFi word voorsien.

Die tarief sluit ontbyt in.

Gaste kan van die instansie se geriewe gebruik maak waaronder 'n restaurant op die perseel, 'n swembad, sonstoele, konferensiegeriewe en wildritte.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Konferensiegeriewe
Wildritte
Swembad
Alle maaltye beskikbaar
Ontbyt beskikbaar
Restaurant op die perseel

Resensies

3.8/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Goed

Netheid
4.0
Ligging
3.8
Waarde vir geld
3.2
Diens
4.0
Veiligheid
4.2

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.8/5

Fumani Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Hoek van die R101 en Boekenhoutweg, Mookgopong, Waterberg, 0560, Limpopo
  • Gaste dink Fumani Game Lodge het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 2 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 2 000
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 40 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Hoek van die R101 en Boekenhoutweg, Mookgopong, Waterberg, 0560, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAde6bc8536f5a62d70c3b48c95539062927eed9e2c578e3ff6ae1e1560034289f17da84cc4e0c4da5c6ef62c1f0c1304121d2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 2) 6 5 1 4 Corner R101 and Boekenhout Road Mookgopong 0560 Limpopo 021 201 8901 14:00-22:00 11:00 -24.615548 28.612793

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang