Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Funane Wildsplaas - Karavaan Park

Kampeer/karavaan
  • Kapasiteit: 60 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R511 Brits-weg, Brits, Beestekraal, 0250, Noordwes
  • Vanaf R210 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Funane Wildsplaas - Karavaan Park is in die Bojanala-distriksmunisipaliteit in Noordwes, Suid-Afrika. Hierdie plaas bied 'n bosveld-ervaring met unieke flora en fauna.

Die verblyf bied Karavaan Staanplek 1 en Karavaan Staanplek 2. Gaste moet hul eie kamptoerusting saambring. Karavaan Staanplek 1 bied slaapplek aan 6 gaste en het gemeenskaplike ablusiegeriewe. Karavaan Staanplek 2 bied slaapplek aan 6 gaste en het 'n privaat badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Elke kampeerplek het sy eie kragpunte, braaigeriewe, 'n lig en waterpunt.

Funane Wildsplaas spog met bykomende chalets, 500 m vanaf die kampeerplekke.

Daar is 'n lapa met oorgenoeg sitplek, 'n pooltafel en braai-area. Gaste kan swem, fietsry, voëlkyk en voetslaan. Daar is ook 'n kinderspeelarea.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Heleen Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 8

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • R511 Brits-weg, Brits, Beestekraal, 0250, Noordwes
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Bojanala Noordwes
Vanaf
Vanaf R210
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R210
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 60 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R511 Brits-weg, Brits, Beestekraal, 0250, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA681b6dc0a1a79c7340023c53b3098d727d7d9bde8b9e4278e08a934b0e86eb9210e55607a4e59caf2b4b1b73d4faa1001171?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R210 per nag, vir 2 mense R511 Brits Road Brits 0250 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.386722222222 27.602194444444

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang