Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Funane Wildsplaas - Chalets

Selfsorg
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Karee Damhuis
Vanaf
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie grasdakhuisie het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien. Die kombuis is met 'n yskassie, tweeplaatstofie, oondjie, broodrooster, ketel, eetgerei en breekware toegerus. Die oopplan-huisie het braaigeriewe en 'n mooi uitsig oor die dam.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Oond
  • Stoof
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Neem asb. kennis dat 'n minimum verblyf van drie nagte oor langnaweke vereis word.

Gaste wat in die chalets bly, moet 'n terugbetaalbare breekskadedeposito van R500 betaal.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Swarthaak Chalet 3
Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 4)
  • Plek vir 4 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie chalet het 4 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien. Die kombuis is met 'n tweeplaatstofie, oondjie, yskassie eetgerei en breekware toegerus. Die chalet het 'n braai-area waar gaste kan ontspan, omring deur die bosveldklanke.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 4 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Leefarea

4

4 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Badkamer
  • Stort
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Kroegyskas
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Neem asb. kennis dat 'n minimum verblyf van drie nagte oor langnaweke vereis word.

Gaste wat in die chalets bly, moet 'n terugbetaalbare breekskadedeposito van R500 betaal.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Swarthaak Chalet 4
Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 4)
  • Plek vir 4 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie chalet het 4 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien. Die kombuis is met 'n tweeplaatstofie en oondjie, yskassie eetgerei en breekware toegerus. Die chalet het 'n braai-area waar gaste kan ontspan, omring deur die bosveldklanke.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 4 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Leefarea

4

4 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Badkamer
  • Stort
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Kroegyskas
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Neem asb. kennis dat 'n minimum verblyf van drie nagte oor langnaweke vereis word.

Gaste wat in die chalets bly, moet 'n terugbetaalbare breekskadedeposito van R500 betaal.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Swarthaak Chalet 1
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 4)
  • Plek vir 4 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Swarthaak Chalet 1 het 'n dubbelbed en 'n stapelbed vir kinders onder 12 jaar oud. Die en suite-badkamer het 'n stort en 'n toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien. Die kombuisie is met 'n tweeplaatstoof en oondjie, 'n yskassie, eetgerei en breekware toegerus. Die chalet het ook 'n braai-area waar gaste kan ontspan en die geluide van die bosveld kan inneem.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 4 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

4

1 x Dubbelbed

1 x Kinderstapelbed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Kroegyskas
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Neem asb. kennis dat 'n minimum verblyf van drie nagte oor langnaweke vereis word.

Gaste wat in die chalets bly, moet 'n terugbetaalbare breekskadedeposito van R500 betaal.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Swarthaak Chalet 2
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 4)
  • Plek vir 4 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Swarthaak Chalet 2 het 'n dubbelbed en 'n stapelbed vir kinders onder 12 jaar oud. Die en suite-badkamer het 'n stort en 'n toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien. Die kombuisie is met 'n tweeplaatstoof en oondjie, 'n yskassie, eetgerei en breekware toegerus. Die chalet het ook 'n braai-area waar gaste kan ontspan en die geluide van die bosveld kan inneem.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 4 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

4

1 x Dubbelbed

1 x Kinderstapelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Kroegyskas
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Neem asb. kennis dat 'n minimum verblyf van drie nagte oor langnaweke vereis word.

Gaste wat in die chalets bly, moet 'n terugbetaalbare breekskadedeposito van R500 betaal.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 18 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R511 Brits-weg, Brits, Beestekraal, 0250, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9ee50e5f5e1fa5eb19fde52c9b034bff0e60b4f585ff20164306cf8931530702b71f1c2b42e778da36c686038a0b06c1376e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 2) 8 5 1 5 R511 Brits Road Brits 0250 Noordwes 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.386735307412 27.602173282014

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang