Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Funane Wildsplaas - Chalets

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Heleen Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 8

Op LekkeSlaap 1 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 8 resensies vir Funane Wildsplaas - Chalets
Netheid
4.6/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.5/5
Kobus B - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus B

Lekker, rustig, bosveld beste.

Bosveld beste. Stilte, rus, vryheid - sommer net lekker. Was verskriklik lekker, gevoel asof dit my plaas was. Vriendelike mense, ons mense. Gesien hoe die leeus gevoer word, asemrowend. Mens besef 2 dinge in die natuur: 1. ) Hoe klein jy is. 2. ) Hoe groot die Skepper is. Sal weer kom kuier, lekker vis gevang in die dam, net lekker ontspan en roetine gebreek. Dankie tannie en span.

Soné J - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Soné J

Heerlike wegbreekgeleentheid.

Ontspannend tussen die wild, met 'n heerlike atmosfeer. Lekker swembad om af te koel.

Waldo P - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Waldo P

Knus kuiertjie.

Heerlik in die bosveld. Als wat jy nodig het. Die perfekte plek om net bietjie weg te kom.

Maryna V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Maryna V

Rustig en goed vir die siel.

Die rustigheid van die plaas was beslis 'n groot bonuspunt. Die swembad was heerlik en pragtig skoon. Die ablusieblok was baie netjies en skoon. Sou graag bietjie meer wild wou sien. Miskien kan julle oorweeg om dalk 'n wildsrit op die plaas te doen per bespreking, want uit die aard van die saak weet julle waar hulle wegkruip. Ons het die naweek regtig geniet en voel na 4 dae weer reg vir die res van die jaar.

Johan E - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Johan E

Was heerlik ontspanne.

Het lekker ontspan deur die dag, ongelukkig het die honde gedurende die nag aanhoudend geblaf.

Linda L - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda L

Baie lekker en rustig.

Dit was 'n heerlike naweek, sal beslis weer gaan.

Casper E - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Casper E

Ons het lekker gekamp en sal Funane weer besoek.

Sien sterre.

Thys S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thys S

Baie lekker.

Naby slaghuis en restaurant, het lekker vis gevang in die klein dammetjie. Eienaars is baie vriendelik, ons sal beslis weer kom.

Vanaf
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R511 Brits-weg, Brits, Beestekraal, 0250, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9ee50e5f5e1fa5eb19fde52c9b034bff0e60b4f585ff20164306cf8931530702b71f1c2b42e778da36c686038a0b06c1376e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 2) 8 5 1 5 R511 Brits Road Brits 0250 Noordwes 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.386735307412 27.602173282014

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang