Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

FunkyTown

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Lollie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 25

Op LekkeSlaap 9 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 25 resensies vir FunkyTown
Netheid
4.8/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.3/5
Devon C - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Devon C

Funky en lekker.

FunkyTown was baie lekker om by te bly en ek sal graag weer daar wil bly. Baie vriendelike diens, baie gemaklik. Baie naby aan die hoofstrand, Surf Village en vele ander besienswaardighede.

Koos F - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Koos F

Baie aangenaam.

Baie aangenaam en gerieflik.

Brendan P - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brendan P

Was lekker.

Het lekker gebly binne die huis.

Anonieme gas - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Stephan S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Stephan S

Rustig en veilig maar raak bietjie stil sonder 'n TV.

Was lekker, dankie. Kort net 'n TV en lugversorging.

Elmari V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elmari V

Baie gerieflike en moderne akkommodasie! Beste plek vir 'n aand of 2 se oorbly.

Ons het heerlik gebly, maar sou dit waardeer het as die WiFi password in die kamer verskyn het. Die ligging is uitstekend.

Francoinette H - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francoinette H

Wonderful place to stay.

Very friendly and helpful staff.

Jeremy M - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeremy M

Perfekte oorslaapplek vir een aand.

Veilige, goed geleë oorslaapplek.

Joanne B - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joanne B

Overnight stay.

Only an overnight stay in the penthouse, but no complaints at all! Would highly recommend. Very well located, clean and safe accommodation.

Clifford P - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Clifford P

Comfortable, short stay.

You can see that FunkyTown was once a very lekker place to stay, but it really needs some TLC. Maybe it is looking a bit run down because of the impact of COVID-19 restrictions.

Francois V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Francois V

Geriewe baie basies.

Ek sal die eenhede aanbeveel vir iemand wat net deurreis en oornag. Geriewe is voldoende, maar kort aandag aan voorkoms en detail. Ons het vir vier nagte net een gesighanddoek gekry, daar was nie 'n vloermatjie in die kamer nie, die stoel voor die spieël was lendelam en gevaarlik om op te sit. Ek is nie seker of Funky Town sy gradering verdien nie. Die hekke na die parkering in die agterplaas het nie behoorlik funksioneer nie met die gevolg dat ek een beskadig het.

Colwin S - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Colwin S

Beautiful, peaceful place.

Enjoyed my stay, it's a must-visit place, keep up the good work FunkyTown staff.

Dirk B - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dirk B

Baie aangenaam en oulike verblyf.

Baie nice. Goed geleë en naby alles. Vriendelike diens en ontspannende atmosfeer.

Charmaine L - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charmaine L

Absoluut puik!

Stunning plek. Stunning atmosfeer en mense!

Danie G - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie G

Baie lekker skoon en veilige verbly by Funky Town.

By Funky Town kan en sal jy die gasvryheid baie geniet die verblyf is 5-ster en die ligging is ideaal loopafstand vanaf alles.

Noyedwa M - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Noyedwa M

FunkyTown is the best place to be.

We had a good time except for the Jacuzzi that wasn't working and floors with no tiling.

Ian J - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ian J

Fantastic place, well worth the visit, very clean and well presented.

See stars.

Rosemary M - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Rosemary M

Goeie diens.

Ek was onder die indruk dat die plekkie 'n see-uitsig het wat nie die geval is nie. Foto's is bietjie misleidend, dit lyk of jy 'n hele eenheid met 'n kombuis het wat nie die geval is nie. Dis soos 'n bed en breakfast sonder breakfast, jy deel 'n kombuis met ander mense. En geen TV's wat dit onaangenaam maak as dit reën. Die hele plek ruik ook verskriklik na sigaretrook. Diens is puik en plek baie skoon.

Wilme W - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilme W

It was amazing.

We had an awesome time and will definitely be coming back.

FunkyTown se terugvoer

Thank you for your kind review. We enjoyed hosting you here and hope to see you again in the near future.

Kind regards,
Cecelia Gouws, FunkyTown

FunkyTown
Fhion S - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fhion S

Great place to spend time away from home.

Thank you everyone for the kindness towards us. Receiving us with open arms. We had a really great time at your place. Will definitely come again.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Wonderlike plek om bietjie weg van die huis af te spandeer.

Dankie almal vir jul vriendelikheid teenoor ons. Ons is behoorlik met ope arms ontvang. Ons het so 'n lekker tyd daar by julle gehad. Sal beslis terugkeer.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

FunkyTown se terugvoer

Hello Fhion, Thank you for your positive review it was lovely meeting you and your family. Ons hoop jy kom sommer binnekort terug om vir die familie te kom kuier en by ons oor te bly.

Kind Regards,
Cecelia Gouws, FunkyTown..

FunkyTown
Nico L - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico L

Dit was spesiaal asof hulle vir ons gewag en reggemaak het.

By Funky Town kry jy alles wat jy deesdae nie by meeste van die plekke in SA kry nie en dit is: vriendelike, hulpvaardige personeel wat hul werk ken. Hulle laat jou dadelik tuis voel en wys gou uit wat in die omgewing aangaan. Beslis waarde vir geld. Die hoof kersie op die koek was dat alles skoon, netjies en op sy plek was. Ons kort meer van hierdie kaliber besigheid in SA.

FunkyTown se terugvoer

Baie dankie vir julle spesialse woorde van waardering, dit was inderdaad n plesier gewees om julle as gaste te he. Ek hoop om julle weer gou te sien by FunkyTown. Vriendelike groete. Cecelia Gouws, FunkyTown

FunkyTown
Annaretha S - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Annaretha S

Amazing!

What an amazing stay! Friendly staff, very clean and walking distance from everything. Will definitely recommend FunkyTown.

Bertus P - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Bertus P

Sentraal geleë en netjies en skoon.

Ons het baie lekker gebly. Die woonstel was baie netjies en skoon asook baie sentraal geleë. Parkering in die aande was 'n bietjie van 'n uitdaging. Sal beslis weer hier bly.

Louise C - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Louise C

Pragtig stylvol en naby alles.

Ons vier het dit baie geniet. Iets baie spesiaals. Dekor merkwaardig. het baie veilig gevoel.

Jerine D - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jerine D

Baie lekker en skoon kamers. Sal weer daar bly.

Baie mooi en gesellige plek en naby als.

Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Oosterlandstraat 12a, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGFhMTMzNzMxLWFlOGQtNGJlMy1hYzdjLTE3ZmNjMDI4NWQwNw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 25 5 1 5 12a Oosterland Street Jeffreys Bay 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -34.051571338917 24.921252953373

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang