FunkyTown
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Lollie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 25
Op LekkeSlaap 9 jaar
Opsomming van Resensie
Devon C - Apr 2024
Algehele gradering
Funky en lekker.
Koos F - Jan 2024
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Brendan P - Des 2023
Algehele gradering
Was lekker.
Anonieme gas - Jun 2024
Algehele gradering
Stephan S - Des 2023
Algehele gradering
Rustig en veilig maar raak bietjie stil sonder 'n TV.
Elmari V - Des 2023
Algehele gradering
Baie gerieflike en moderne akkommodasie! Beste plek vir 'n aand of 2 se oorbly.
Francoinette H - Jan 2022
Algehele gradering
Wonderful place to stay.
Jeremy M - Okt 2021
Algehele gradering
Perfekte oorslaapplek vir een aand.
Joanne B - Jun 2021
Algehele gradering
Overnight stay.
Clifford P - Aug 2021
Algehele gradering
Comfortable, short stay.
Francois V - Des 2021
Algehele gradering
Geriewe baie basies.
Lees meerColwin S - Sep 2020
Algehele gradering
Beautiful, peaceful place.
Dirk B - Jan 2020
Algehele gradering
Baie aangenaam en oulike verblyf.
Charmaine L - Des 2019
Algehele gradering
Absoluut puik!
Danie G - Jan 2019
Algehele gradering
Baie lekker skoon en veilige verbly by Funky Town.
Noyedwa M - Apr 2019
Algehele gradering
FunkyTown is the best place to be.
Ian J - Des 2017
Algehele gradering
Fantastic place, well worth the visit, very clean and well presented.
Rosemary M - Apr 2017
Algehele gradering
Goeie diens.
Lees meerWilme W - Des 2016
Algehele gradering
It was amazing.
FunkyTown se terugvoer
Thank you for your kind review. We enjoyed hosting you here and hope to see you again in the near future.
Kind regards,
Cecelia Gouws, FunkyTown
Fhion S - Des 2016
Algehele gradering
Great place to spend time away from home.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Wonderlike plek om bietjie weg van die huis af te spandeer.
Dankie almal vir jul vriendelikheid teenoor ons. Ons is behoorlik met ope arms ontvang. Ons het so 'n lekker tyd daar by julle gehad. Sal beslis terugkeer.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
FunkyTown se terugvoer
Hello Fhion, Thank you for your positive review it was lovely meeting you and your family. Ons hoop jy kom sommer binnekort terug om vir die familie te kom kuier en by ons oor te bly.
Kind Regards,
Cecelia Gouws, FunkyTown..
Nico L - Apr 2016
Algehele gradering
Dit was spesiaal asof hulle vir ons gewag en reggemaak het.
FunkyTown se terugvoer
Baie dankie vir julle spesialse woorde van waardering, dit was inderdaad n plesier gewees om julle as gaste te he. Ek hoop om julle weer gou te sien by FunkyTown. Vriendelike groete. Cecelia Gouws, FunkyTown
Annaretha S - Des 2016
Algehele gradering
Amazing!
Bertus P - Mrt 2016
Algehele gradering
Sentraal geleë en netjies en skoon.
Louise C - Mrt 2016
Algehele gradering
Pragtig stylvol en naby alles.
Jerine D - Sep 2015
Algehele gradering
Baie lekker en skoon kamers. Sal weer daar bly.
- Kapasiteit: 16 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Oosterlandstraat 12a, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang