Cape Collection - Furnlow Cottage
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Haylett-straat 48, Van Ryneveld, Strand, 7140, Wes-Kaap
- Vanaf R2 250 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Cape Collection - Furnlow Cottage is 'n bekoorlike selfsorgeenheid in Van Ryneveld, Strand, net 'n entjie vanaf die strand wat deur 'n verskeidenheid restaurante omring word en is 'n ideale opsie vir 'n gesin wat naby die strand wil bly.
Die kothuis bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n aparte toilet. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede en derde slaapkamers het elkeen 'n driekwartbed en gaste deel 'n tweede badkamer met 'n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die eenheid het 'n kombuis wat met 'n vierplaatgasstoof, oond, lugbraaier, mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n yskas-vrieskas en 'n toonbank met stoele toegerus is. Die sit- en eetarea bied gemaklike sitplek en 'n TV. Gratis WiFi is beskikbaar.
Buite is daar 'n stoep met sitplek en draagbare braaigeriewe. Veilige parkeerplek en 'n outomatiese motorhuis is beskikbaar. Die eenheid het ook 'n rugsteun-omsetter vir kragonderbrekings en 'n alarmstelsel vir sekuriteit.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Inge Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 8
Resensies 76
Op LekkeSlaap 11 maande
Ligging
- Haylett-straat 48, Van Ryneveld, Strand, 7140, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Van Ryneveld Strand Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Haylett-straat 48, Van Ryneveld, Strand, 7140, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang