Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Furrows Lodge

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 189 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Louise V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Clean, organised, and unexpectedly enchanting! Furrows Lodge was unexpectedly enchanting. Who would have thought one could lodge in a lush poplar forest in the middle of the Karoo? We loved our stay and wished it was longer. We will definitely be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Armand V
1 nag
5.0
Jan 2025

Uitstekend. Het baie lekker gekuier vir die een aand. Uitstekende fasiliteite, absoluut geen klagtes nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ruhann L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Kalm, rusvolle en gemaklike verblyf. Ek en my lewensmaat het by Furrows Lodge oorgebly. Aanvanklik het die eienaar vir my gesê ons boek onsself in, maar toe ons by die lodge aankom, het sy ons baie vriendelik verwelkom en na ons kamer geneem. Die kamer was absoluut pragtig en ruim. Die lodge is net buite die dorp geleë, wat ons baie geniet het, en die gronde en uitsigte was pragtig. Ongelukkig tydens ons verblyf het die kamer krag in die muurproppe verloor, maar die eienaar het vinnig 'n oplossing gevind om ons te help om die mees noodsaaklike dinge aan te sit. Gelukkig is die krag vinnig herstel. Ons het 'n kalm, rusvolle en gemaklike verblyf ervaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Althea
Furrows Lodge
Beste Ruhann. Baie dankie vir jou positiewe terugvoering. Dit was 'n absolute plesier om julle hier te kon huisves.

Karin S
1 nag
4.2
Jan 2025

Die rustigheid is oorweldigend. Baie dankie vir hulle pragtige plek waar ek kon uitspan. Netjies, skoon, veilig en beslis waarde vir geld. Hoogs aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
5.0

Delara Jane C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Couldn't ask for better. Thank you so much for having us at your beautiful furrows.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Terry B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Hartsmense. Ja, alles was net soos geadverteer. Vriendelike ontvangs. Alles super skoon. Was 'n plesier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mathilda E
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2024

Absoluut puik! Alles was absoluut puik. Pragtige tuin, gerieflike en gemaklike beddens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gideon C
1 nag Saam met vriende
5.0
Nov 2024

Baie mooi en 'n pragtige gastehuis om in te bly. Pragtige plekkie om in te bly. Gasvrou is uitmuntend, lekker eetplekkies uitgewys. Baie lekker geslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Althea
Furrows Lodge
Dankie vir die terugvoering. Dit was 'n plesier om julle te kon huisves.

Christian L
1 nag
5.0
Nov 2024

Easy. Great, really comfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Althea
Furrows Lodge
Thank you for the feedback. It was a pleasure having you.

Thailia C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Vyf ster akkommodasie. Vir ons pragtige honeymoon suite. Ons het baie lekker gebly. Ons het ook by die Waenhuis restaurant.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Althea
Furrows Lodge
Baie dankie vir die terugvoering. Dit was baie aangenaam om julle te kon huisves.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Althea Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 189

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R 740
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 740
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hillstraat, Nieu-Bethesda, Graaff-Reinet, 6286, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA660be8cff10c67eecdef64bccfd990829b5a8a2cb2064a72a941cc33c79467753c13951f1250f0927b9b67a9eb2ce07f2cc3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R740 per nag, vir 2 mense 189 5 1 5 Hill Street Nieu Bethesda 6286 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.867020518547 24.551562666893

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang