Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Furrows Lodge

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 175 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Talita M
1 nag
5.0
Jun 2024

Lieflike akkommodasie, 'n ware oase in die Karoo. Furrows Lodge is die perfekte oorslaapbestemming. Dit is skoon, luuks en netjies met alles wat mens nodig het vir 'n gerieflike verblyf. Die ligging is perfek, naby genoeg aan alles, maar ook rustig en stil. Ek sal hierdie plek enige tyd aanbeveel en sal baie graag in die toekoms weer daar wil oorslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Corne R
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2024

Uitstekende verblyf. Netjies en skoon. Pragtige dekor, tuin en ligging. Uitstekende verblyf. Netjies en skoon. Pragtige dekor, tuin en ligging. Professionele gasvrou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marius Lubbe L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Baie vriendelik gasheer. Plek is stunning en baie gerieflik. Waarde vir geld. L. Baie vriendelik gasheer. Plek is stunning en goed toegerus. Ligging is puik. Als is stapafstand. Ons sal vir seker weer kom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charmain V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Rustig, skoon en netjies, pragtige dekor en vriendelike diens. Beslis weer besoek. Pragtige juweel in NieuBethesda.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Patrick H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Good location, comfortable, clean and beautiful setting. Very comfortable accommodation and great host.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gordon W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Well appointed and fabulous. Lovely. We were there for Stoep Tasting. Well appointed and close to everything.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Joey L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Pragtig. Wat 'n juweel in Nieu-Bethesda. Puik diens en 'n pragtige plek. Ons kom weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alta V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Baie netjiese blyplek. En is baie vriendelik ontvang deur die gasvrou. Baie vriendelik ontvang en baie skoon netjiese eenheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Madeleine V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Fantasmagories. Pragtige plek, lief die decor, tuin. Eersteklas.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adriaan B
1 nag Saam met vriende
5.0
Mrt 2024

Fantastic! Waarde vir geld, skoon, netjies, modern, in die mooi dorp.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Althea
Furrows Lodge
Baie dankie vir die positiewe terugvoering. Dit was heerlik om jul te kon huisves.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Althea Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 175

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hillstraat, Nieu-Bethesda, Graaff-Reinet, 6286, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA660be8cff10c67eecdef64bccfd990829b5a8a2cb2064a72a941cc33c79467753c13951f1250f0927b9b67a9eb2ce07f2cc3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 175 5 1 5 Hill Street Nieu Bethesda 6286 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.867020518547 24.551562666893

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang