Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Furrows Lodge

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hillstraat, Nieu-Bethesda, Graaff-Reinet, 6286, Oos-Kaap
  • Vanaf R800 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Furrows Lodge is in Nieu-Bethesda in 'n klein populierwoud met 'n uitsig op Kompasberg. Ons bied 'n rustige wegbreek aan sakereisigers of vakansiegangers. Ongelukkig word geen kinders onder 13 jaar of troeteldiere toegelaat nie.

Daar is 5 selfsorgsuites met slaapplek vir 2 gaste elk. Elke eenheid het 'n kombuisie, badkamer, slaaparea met 'n koninggrootte-bed, 'n en suite-badkamer, en 'n eetarea. Die kombuis het 'n yskas, mikrogolf, elektriese braaipan, broodrooster, koffie, tee, eetgerei en breekware toegerus. Geen rolstoelfasiliteite is beskikbaar nie.

Braaigeriewe is beskikbaar en die plaaswinkel op die dorp bied alle soorte vleissnitte te koop.

Ons is naby die beroemde Uilhuis en ander besienswaardighede soos galerye, restaurante, die plaaslike bierbrouery en 'n kroeg.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 175 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Wat gaste dink
Talita M
5.0
Lieflike akkommodasie, 'n ware oase in die Karoo. Furrows Lodge is die perfekte oorslaapbestemming. Dit is skoon, luuks en netjies met alles wat mens ...
Sien meer
Jun 2024
Corne R
Saam met vriende
5.0
Uitstekende verblyf. Netjies en skoon. Pragtige dekor, tuin en ligging. Uitstekende verblyf. Netjies en skoon. Pragtige dekor, tuin en ligging. Profes...
Sien meer
Jun 2024
Marius Lubbe L
Saam met lewensmaat
5.0
Baie vriendelik gasheer. Plek is stunning en baie gerieflik. Waarde vir geld. L. Baie vriendelik gasheer. Plek is stunning en goed toegerus. Ligging i...
Sien meer
Jun 2024
Charmain V
Saam met lewensmaat
5.0
Rustig, skoon en netjies, pragtige dekor en vriendelike diens. Beslis weer besoek. Pragtige juweel in NieuBethesda.
Mei 2024
Patrick H
Saam met lewensmaat
5.0
Good location, comfortable, clean and beautiful setting. Very comfortable accommodation and great host.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mei 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Althea Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 175

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Hillstraat, Nieu-Bethesda, Graaff-Reinet, 6286, Oos-Kaap
  • Gaste dink Furrows Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hillstraat, Nieu-Bethesda, Graaff-Reinet, 6286, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA660be8cff10c67eecdef64bccfd990829b5a8a2cb2064a72a941cc33c79467753c13951f1250f0927b9b67a9eb2ce07f2cc3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 175 5 1 5 Hill Street Nieu Bethesda 6286 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.867020518547 24.551562666893

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang