Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Further Beyond Shed Cottage

Selfsorg

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
5.0
Octavia H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2023

Amazing, homely, warm and inviting. Absolutely what we wanted. On arrival, we were greeted by our hosts and had a great chat, gave us insights and options for food, adventure, activities etc. The home was immaculate and beautiful, every small detail and touch was special and unique. It's a beautiful place quiet, and serene, has everything you need and is perfect for a break away from the world.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Pieter
Further Beyond Shed Cottage
Thank you Octavia, for your review. So happy you enjoyed your stay at Further Beyond. Hope to see you and your family soon.

Catharina B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2023

Vriendelike ontvangs. Modern, netjies en al die nodige geriewe is beskikbaar. Wonderlike ervaring!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liesl M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Jun 2023

Baie skoon en oulike plekkie. Dit is ruim en netjies en daar is alles om jou kuier gesellig te maak. Die kaggel is hemels, daar is oral fleece komberse sou jy een nodig het. Daar was genoeg beddegoed. Daar is wel nie 'n TV nie, miskien het ek dit gemis toe ek bespreek het. Ek beveel definitief die plek aan.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Pieter Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 3

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf R1 200
R 1 200 R 900
per nag, vir 4 mense
Vanaf R1 200
R 1 200 R 900
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaaitjieskraal-weg, Hogsback, 5721, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3accf8419de5fda2393c2a86e18998f49c35fbb695d6c96f36a1438919a1926cec61036c02809e094458dba285a602fc5ffa?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 200 nouVanaf R900 per nag, vir 4 mense 3 5 1 5 Plaaitjieskraal Road Hogsback 5721 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.586293159283 26.912260273402

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang