Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Further Beyond The Shed

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Pieter Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 3

Op LekkeSlaap 1 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 3 resensies vir Further Beyond The Shed
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.7/5
Octavia H - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Octavia H

Amazing, homely, warm and inviting. Absolutely what we wanted.

On arrival, we were greeted by our hosts and had a great chat, gave us insights and options for food, adventure, activities etc. The home was immaculate and beautiful, every small detail and touch was special and unique. It's a beautiful place quiet, and serene, has everything you need and is perfect for a break away from the world.

Further Beyond The Shed se terugvoer

Thank you Octavia, for your review. So happy you enjoyed your stay at Further Beyond. Hope to see you and your family soon.

Further Beyond The Shed
Catharina B - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Catharina B

Vriendelike ontvangs. Modern, netjies en al die nodige geriewe is beskikbaar.

Wonderlike ervaring!

Liesl M - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Liesl M

Baie skoon en oulike plekkie.

Dit is ruim en netjies en daar is alles om jou kuier gesellig te maak. Die kaggel is hemels, daar is oral fleece komberse sou jy een nodig het. Daar was genoeg beddegoed. Daar is wel nie 'n TV nie, miskien het ek dit gemis toe ek bespreek het. Ek beveel definitief die plek aan.

Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaaitjieskraal-weg, Hogsback, 5721, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA82a1926ec6eaff8af8b1eedc4deb8b521bdafb2b41434b93cd261607d8cf45b364c0b4db042220e9f2cb77f0a94e0535ee50?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 3 5 1 5 Plaaitjieskraal Road Hogsback 5721 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.586293159283 26.912260273402

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang