Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Fuss Free in Fourways

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 40% af

Kry 40% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 11:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cedarview 5, Lombardy-weg, Broadacres, 2191, Gauteng
  • Vanaf R3 277 R1 966 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Fuss Free in Fourways is in die Cedarview Estate in Broadacres geleë en grens aan die groter Fourways-area. Dit is sowat 5 km vanaf Fourways Mall en Montecasino vir flieks, inkopies en vermaak.

Dit bied slaapplek aan 4 gaste en verblyf is in 4 gastekamers wat elkeen individueel gestileer en gemeubileer is, beskikbaar. Daar is 2 slaapkamers wat elk 'n enkelbed het en die ander 2 slaapkamers het 1 dubbelbed en 1 koningingrootte-bed. Al 4 badkamers het 'n stort.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, skottelgoedwasser en 'n wasmasjien toegerus. Gaste kan die sitarea, buite-vermaakarea en die groot tuin geniet. WiFi is beskikbaar.

Die verblyf het sonpanele en 'n gasstoof wat tydens beurtkrag benut kan word.

Hierde instansie is die perfekte basis vanwaar die Wieg van die Mensdom en Magaliesberg, sowat 50 km ver, verken kan word, wat ook besienswaardighede en ander buitemuurse aktiwiteite bied.

Kamer-opset

Slaapplek vir 8 mense 5 Slaapkamers 3 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

1

1 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

1

1 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Meer oor dié eenheid

  • Nie rook
  • Patio

Dienste

  • Koordlose internet

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Karen Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 1

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Cedarview 5, Lombardy-weg, Broadacres, 2191, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R3 277
R 3 277 R 1 966
per nag (plek vir 8)
Vanaf R3 277
R 3 277 R 1 966
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 11:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cedarview 5, Lombardy-weg, Broadacres, 2191, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa60c7cfaed5a95ed1b4e550b0810d951fd3a26fa3559a1c205d8d74e03236ec26953f6eda4d25b08fd1808d31079510f1e85?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R3 277 nouVanaf R1 966 per nag (plek vir 8) 5 Cedarview Lombardy Road 2191 Gauteng 021 201 8901 11:00-21:00 10:00 -25.998181661564 27.996390053091

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang