Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Fynbos

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 23 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.7
Willem W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Die weskus is die beste plek om te gaan kuier. Dit was baie lekker en stil. Ek sal graag in die toekoms weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marlene H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Awesome. Ons het 'n heerlike tyd gehad. Die plekkie is so mooi en netjies. Sal beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lanie
Fynbos
Dankie Marlene, ek waardeer gaste soos julle opreg.

Corlia V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Gasvrye ontvangs. Pragtige, ingerigte en netjiese blyplek. Heerlik gebly. Baie lekker blyplek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lanie
Fynbos
Baie dankie, kom kuier asbl weer. Mooi bly.

Sherani B
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Jan 2025

Calming and relaxing. Absolutely fabulous. The host is very friendly and the place is beautiful. Lanie was so kind to give us her Netflix account for our stay there - very sweet and kind of her. It is within walking distance to all restaurants and the beach.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

André J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2025

Fynbos se gasvrou Lanie is uitstekend. Lekker geselsies gehad en voel tuis. Paternoster is baie lekker dorpie en verblyf by Fynbos het die kuiertjie nog lekkerder gemaak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Herman C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Cosy and friendly service! Enjoyed the stay. Perfectly located, not too far from the beach. Cosy enough for 2 people. Service from Lanie is also great!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lanie
Fynbos
Dankie Herman Jul was droomgaste, kom kuier gerus weer. Lanie

Marlene B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Onvergeetlike kuier in Paternoster. Ons het heerlik gebly. Pragtige, netjiese plekkie binne loopafstand van die strand. Ons sal weer eendag van Fynbos gebruikmaak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nico S
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2024

Netjies en bekostigbaar. Netjies, veilig, vriendelike diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charlene V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Gerieflik, netjies en vriendelike ontvangs. Ons het 'n funksie gehad en letterlik net een nag oorgeslaap. Alles was netjies en baie gerieflik. Ons is baie vriendelik ontvang. Wens ons kon 'n dag langer bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marinja B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2024

A great place to visit and stay, thank you! The stay was great, we had lots of fun and its location is very convenient (walking distance from the beach). The shower doesn't drain properly and would regularly overflow and flood the bathroom, but that's a minor detail. Overall, it was a very enjoyable and lovely stay. Thank you!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Lanie Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 23

Op LekkeSlaap 10 maande

Vanaf
Vanaf R 950
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 950
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kriedoring-straat 9, Bekbaai, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5caafe7c951126a96c6710f953a12d741131e2e7c2eb6319b72a7b0bbee903937d3144b33bde5639ff443daa7c2ab0cfe81d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 2) 23 5 1 5 9 Kriedoring Street Bekbaai 7381 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -32.81162 17.88469

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang