Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Fynbos 22

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fynbos 22, Pinnacle Point Gholflandgoed, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 750 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Fynbos 22 is 'n bekoorlike selfsorgvakansiehuis in die veilige Pinnacle Point Gholflandgoed in Mosselbaai. Die huis spog met asemrowende see- en gholfbaan-uitsigte en is die ideale basis vanwaar hierdie deel van die Tuinroete verken kan word.

Dié selfsorg-dubbelverdiepinghuis bied slaapplek aan 4 gaste op 'n slag en beskik oor 2 smaakvol gemeubileerde en suite-slaapkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is ook 'n sentraal geleë ontbyt-eiland met stoele. Dit brei uit na die etenstafel en vloei verder na die sitarea wat gemeubileer is met gemaklike sitplek en 'n TV en beskik oor 'n knus kaggel. Gratis WiFi is beskikbaar.

Gaste het toegang tot veilige parkeerplek en braaigeriewe op die perseel en het die wonderlikste balkon met pragtige uitsigte. Die Garden Route Casino is naby, Mosselbaai Gholfklub is 6,5 km weg, asook ander geriewe en besienswaardighede om te besoek.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2
En-suite  - Slaapkamer 2
Stort, Toilet

Kenmerke

Swembad
Jacuzzi
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels
  • Nederlands
  • Vlaams
  • Duits

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Elektriese kombers

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 2 resensies vir Fynbos 22
Netheid
4.0/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Peter Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Fynbos 22, Pinnacle Point Gholflandgoed, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Gaste dink Fynbos 22 het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 750
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R3 750
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fynbos 22, Pinnacle Point Gholflandgoed, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb7ea6701e8af371f483cb0eb329a5f923689866b89231f6474446426588181b87245df5531170dff47e642dfc41afd309e0b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 750 per nag (plek vir 4) 2 5 1 5 22 Fynbos Pinnacle Point Golf Estate 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.198825950387 22.093028606623

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang