Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Fynbos and Coffee

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoffmanstraat 3, Pearly Beach, 7220, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 150 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Fynbos and Coffee is 'n kothuis in die hartjie van Pearly Beach wat deur natuurlike fynbos en lieflike uitsigte omring word. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n ontspannende wegbreek naby die see.

Die kothuis bied slaapplek aan 2 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n sitarea met 'n gemaklike rusbank en 'n slim-TV, 'n etenstafel met stoele en 'n kombuis wat met 'n yskas, tweeplaatstoof, oond en 'n mikrogolfoond toegerus is.

Gaste kan op die stoep of in die tuin met 'n koppie koffie ontspan of die dag op die strand deurbring. Braaigeriewe en gratis WiFi is beskikbaar.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Fynbos and Coffee
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

5/5

Marilyn Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 4

Resensies 1

Op LekkeSlaap 6 maande

Ligging

  • Hoffmanstraat 3, Pearly Beach, 7220, Wes-Kaap
  • Gaste dink Fynbos and Coffee het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 150
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 150
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoffmanstraat 3, Pearly Beach, 7220, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA32a4276e8c4729fc17138c09ce406de4c3633c27c456f476604db28f3a2706fc1a19db40673db5731123cbbac87e36e819a8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 150 per nag (plek vir 4) 1 5 1 5 3 Hoffman Street Pearly Beach 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 13:00-18:00 10:00 -34.667526041035 19.507673353967

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang