Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Fynbos Estate Black Eagle House

Selfsorg
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fynbos Estate, Joubertskloof, Malmesbury, 7299, Wes-Kaap
  • Vanaf R6 700 per nag, vir 10 mense

Beskrywing

Fynbos Estate Black Eagle House is die tuiste van Dragonridge Wines en is in die pragtige Paardeberg geleë. Dit skuil hoog in Joubertskloof en is net 'n uur vanaf Kaapstad. Dit bied gerieflike, ruim plattelandse verblyf en spog met 'n asemrowende uitsig oor die Swartland, wingerde en die Bergnatuurreservaat.

Dié huis bied slaapplek aan 10 gaste en beskik oor 4 slaapkamers en 4 badkamers. Elke slaapkamer het 'n koninggrootte-bed, waarvan 2 ook 'n ekstra enkelbed het. Elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet.

Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei en breekware toegerus. Die kombuis lei na 'n etenstafel met sitplek vir 8. Die leefarea het 'n gemaklike sitkamerstel met 'n TV en gratis WiFi is beskikbaar.

Buite het gaste toegang tot 'n braai-area met 'n uitsig op die berg. Daar is 'n gemeenskaplike swembad. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Kamer-opset

Slaapplek vir 10 mense 4 Slaapkamers 4 Badkamers, 4 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Diana Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 27

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Fynbos Estate, Joubertskloof, Malmesbury, 7299, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 6 700
per nag, vir 10 mense
Vanaf
Vanaf R 6 700
per nag, vir 10 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fynbos Estate, Joubertskloof, Malmesbury, 7299, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA85508d41a9e1903cb9491849ccdf84b1e0d43787154bbac6c14bec3161367646b797cd42e04769468399b9cfeec4bf3135f1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R6 700 per nag, vir 10 mense Fynbos Estate Joubertskloof 7299 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.55816421277 18.784849822373

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang