Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Fynbos Estate Sonkop Cottage

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fynbos Estate, Joubertskloof, Malmesbury, 7299, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 560 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Fynbos Estate Sonkop Cottage, die tuiste van Dragonridge Wines, is in die pragtige Paardeberg geleë, hoog in Joubertskloof en net 'n uur van Kaapstad af. Dit bied gerieflike, ruim plattelandse verblyf met asemrowende uitsigte oor die Swartland, wingerde en die Berg Natuurreservaat.

Die kothuis het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Hierdie slaapkamers deel 'n badkamer met 'n stort, wasbak en toilet.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskassie, 2 gasstowe, eetgerei en breekware. Die sitkamer is ingerig met gemaklike rusbanke wat uitsigte oor die welige groen heuwels bied. Hierdie eenheid is troeteldiervriendelik en heeltemal buite die rooster; Neem asseblief kennis dat daar geen vrieskas, mikrogolfoond of proppe is om selfone te laai of haardroërs te laat loop nie. Dié kothuis is ideaal vir natuurliefhebbers wat alleenheid geniet.

Buite het gaste toegang tot 'n braai-area en meer buitelug-eetplekke. Gedurende die somerdae wag 'n verfrissende gemeenskaplike swembad op gaste wat 'n verkwikkende blaaskans van die hitte bied. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Stoof

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Diana Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 27

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Fynbos Estate, Joubertskloof, Malmesbury, 7299, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 560
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R2 560
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fynbos Estate, Joubertskloof, Malmesbury, 7299, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA08f28dc5fe0a5408190e02a99b07b0759e6d0e5344bc244c1d0231b8b9299de8d5541cf0704c15aeccb2927685e29f61219c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 560 per nag, vir 4 mense Fynbos Estate Joubertskloof 7299 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.55816421277 18.784849822373

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang