Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Fynbos Garden Cottage

Selfsorg
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bosboklaan 10, Hoekwil, Wildernis, 6538, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 850 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

Fynbos Garden Cottage is 'n bekoorlike selfsorgkothuis in 'n tuin vol inheemse plante in Hoekwil. Die eenheid is ideaal vir 'n paartjie of 'n klein gesin en is in 'n baie rustige omgewing.

Die kothuis bied slaapplek aan 3 gaste en beskik oor 'n slaapkamer en badkamer. Die slaapkamer het 'n koninggrootte-bed, enkelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Alle linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.

Die leefarea beskik oor 'n sitarea, eetarea en kombuis. Die kombuis is met 'n tweeplaat-gasstoof, konveksie-mikrogolfoond, broodrooster, yskas-vrieskas, tee- en koffiemaakgeriewe en eetgerei en breekware toegerus. Die sitarea het gemaklike sitplek, 'n kaggel, koffietafel en 'n TV. Die eetarea het 'n etenstafel met 2 stoele. Gratis WiFi is beskikbaar.

Gaste kan die uitsig oor die pragtige Outeniekwaberge geniet, op die sonstoele langs die sprankelende swembad ontspan of die kort entjie met die privaat paadjie na die rivier toe stap. Andersins kan gaste heerlik by die braai-areas onder die Afrika-sterrehemel kuier en net die natuur waardeer. Veilige parkeerplek is beskikbaar.

Kamer-opset

Kapasiteit: 3 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 3 mense
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoninggrootte-bed
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Piekniekmandjies Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Carene Geverifieer

Eiendomme 16

Resensies 27

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Bosboklaan 10, Hoekwil, Wildernis, 6538, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 850
per nag (plek vir 3)
Vanaf
Vanaf R1 850
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bosboklaan 10, Hoekwil, Wildernis, 6538, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf1d803d3026b5401bb9c8d600259cfd72df7efffd975d5260bde06c1feee2db9add9d0384dd72b06a3f7a4d0e59906479d4c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 850 per nag (plek vir 3) 10 Bosbok Avenue Hoekwil 6538 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -33.9652807 22.604617

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang