Fynbos Guest House
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Merinda Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 42
Op LekkeSlaap 11 jaar
Opsomming van Resensie
Chris O - Feb 2024
Algehele gradering
Uitstekende ligging en uiters gerieflike akkommodasie.
Fynbos Guest House se terugvoer
Baie dankie, Chris. Waardeer. Lekker om sulke mooi woorde te hoor. Dit was net 'n plesier.
Karen M - Jan 2023
Algehele gradering
Gerieflik en netjies.
Anzél R - Des 2023
Algehele gradering
Perfekte plek om oor te bly.
Fynbos Guest House se terugvoer
Baie dankie vir die mooi gedagtes. Dit was 'n plesier om julle by ons te akkommodeer. Voorspoedige 2024 en veilige reis. Merinda & Wessie
Annette C - Nov 2023
Algehele gradering
Rustige, aangename verblyf, met heerlike ontbyt.
Fynbos Guest House se terugvoer
Dankie. Ons doen ons bes. Met gaste soos julle is dit baie maklik om 'n goeie diens te lewer. Julle is baie welkom in die toekoms. Kom kuier maar weer.
Merinda & Wessie
Garyth H - Sep 2022
Algehele gradering
Relaxing, well cared for, very enjoyable indeed!
Fynbos Guest House se terugvoer
It's only a pleasure to be at your service. I'm glad you two could find peace here at Fynbos.
Groete
Merinda
Gerda V - Jul 2022
Algehele gradering
Vriendelike oom en tannie. Heerlike ontbyt. Rolstoelvriendelik. Ons het kuier baie geniet.
Anonieme gas - Des 2022
Algehele gradering
Hannes D - Apr 2022
Algehele gradering
Aangenaam.
Fynbos Guest House se terugvoer
Dankie Hannes, ons waardeer
Marius R - Sep 2020
Algehele gradering
Regte lekker aangename akkomodasie.
Francois A - Jul 2019
Algehele gradering
Heerlik gebly en baie vriendelik ontvang.
Lucas P - Apr 2019
Algehele gradering
Lekker ontspan en die ontbyt wat by die prys ingesluit is baie geniet.
Christian M - Jan 2019
Algehele gradering
Exactly what we expected.
Anonieme gas - Mei 2019
Algehele gradering
Chris O - Des 2018
Algehele gradering
Ideale oornagfasiliteit met skoon en gerieflike kamer.
Dennis M - Sep 2018
Algehele gradering
Excellent all round.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Puik op alle vlakke.
Goeie oornagstop. Skoon en goed toegerus.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Esther K - Jun 2018
Algehele gradering
Gemaklike bekostigbare verblyf met heerlike ontbyt.
Ludi V - Apr 2018
Algehele gradering
Sal Fynbos ten sterkste aanbeveel.
Jacky J - Apr 2018
Algehele gradering
Fantasties!
Working On Fire (pty) Ltd N - Aug 2018
Algehele gradering
Gemaklik en gerieflik.
Fynbos Guest House se terugvoer
Goeie dag
Baie dankie vir die gawe woorde.
Wessie
Marsha H - Jun 2018
Algehele gradering
Aangename gasheer en gasvrou. Ons het heerlik gebly.
Bennie U - Jun 2018
Algehele gradering
Uitstekend.
Antoinette R - Feb 2018
Algehele gradering
Ons het lekker gebly!
Adrie S - Aug 2017
Algehele gradering
Dit was heerlik, verblyf was netjies en skoon en ontbyt was fantasties. Eienaar was baie vriendelik en toegewend.
Fynbos Guest House se terugvoer
Baie dankie vir die gawe woorde.
Ons probeer ons bes en die grootste beloning is gaste wat dit waardeer en geniet.
Kom weer.
Merinda
Michael J - Apr 2017
Algehele gradering
Aangename verblyf in 'n stil buurt.
Ruan V - Apr 2017
Algehele gradering
Dit was gerieflik en aangenaam en die ontbyt heerlik.
Karen V - Des 2017
Algehele gradering
Gerieflike verblyf.
Veronica L - Sep 2016
Algehele gradering
Baie lekker rustig.
Esti S - Jul 2016
Algehele gradering
Fantastiese verblyf en gasvryheid.
Ilze S - Apr 2016
Algehele gradering
Die beste!
Leon G - Feb 2016
Algehele gradering
Goed geleë en gerieflik.
Theresa R - Mrt 2016
Algehele gradering
Baie rustige plekkie.
Dereck D - Mrt 2016
Algehele gradering
Rustige atmosfeer en 'n heerlike ontbyt, met 'n goeie gasvrou.
Fynbos Guest House se terugvoer
Dereck
Dankie vir die terugvoering.
Hoop om julle gou weer te sien!
Merinda
Jacques D - Mrt 2016
Algehele gradering
Dit was baie lekker.
Fynbos Guest House se terugvoer
Jacques
Dankie vir die terugvoering. Ons vertrou dat julle weer sal draai.
Beste groete
Merinda
Marcello P - Des 2015
Algehele gradering
Absoluut onvergeetlik.
Fynbos Guest House se terugvoer
Goeie dag
Dankie vir die vriendelike woorde. Ons waardeer dit uiters !
Ongelukkig bly ons in Suid Afrika en beskerming van alle aard is beslis nodig. Die groot hond is nog n baba en nie n gevaar vir gaste nie. Soos u ondervind het, ons probeer ons bes om hom uit die pad te hou. Nie altyd moontlik nie.
Jammer vir die ongerief, ons sal wel planne beraam om dit te bekamp.
Beste gastehuis groete
Merinda
Oom Andries T - Sep 2015
Algehele gradering
Geen probleme ondervind.
Rosaline A - Nov 2015
Algehele gradering
Uitstekend. Ek sal definitief weer daar bly.
Huguette V - Aug 2015
Algehele gradering
Perfek vir oornag - heerlike ontbyt.
Madeleen V - Mrt 2014
Algehele gradering
'n Baie goeie ervaring. Sal dit met graagte aanbeveel!
Petrus M - Mei 2014
Algehele gradering
'n Aangename ervaring!
Reinette V - Aug 2014
Algehele gradering
Goed.
Colette A - Jun 2014
Algehele gradering
Cold!
Johan M - Aug 2013
Algehele gradering
Puik oornag-verblyf by gasvrye eienaars!
- Kapasiteit: 11 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lobelia-straat 2, Riversdale, 6670, Wes-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang