Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Fynbos Guest House

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Merinda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 42

Op LekkeSlaap 11 jaar

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 42 resensies vir Fynbos Guest House
Netheid
4.5/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.4/5
Chris O - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris O

Uitstekende ligging en uiters gerieflike akkommodasie.

Vriendelike diens en netjies.

Fynbos Guest House se terugvoer

Baie dankie, Chris. Waardeer. Lekker om sulke mooi woorde te hoor. Dit was net 'n plesier.

Fynbos Guest House
Karen M - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen M

Gerieflik en netjies.

Die eienaars van die gastehuis was baie vriendelik en behulpsaam. Die kamer was netjies ingerig en die atmosfeer was aangenaam.

Anzél R - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anzél R

Perfekte plek om oor te bly.

Baie lekker gebly by Fynbos. Die personeel was baie vriendelik en altyd bereid om te help (en 'n geselsie aan te knoop). Hulle het vir ons goeie voorstelle gegee oor waar om te eet en wat om te doen in Riversdal. Baie lekker ontbyt was ook ingesluit.

Fynbos Guest House se terugvoer

Baie dankie vir die mooi gedagtes. Dit was 'n plesier om julle by ons te akkommodeer. Voorspoedige 2024 en veilige reis. Merinda & Wessie

Fynbos Guest House
Annette C - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Annette C

Rustige, aangename verblyf, met heerlike ontbyt.

Alhoewel ons net oornag het, was dit aangenaam. Die eienares asook haar eggenoot, het seker gemaak dat ons wel alles wat belangrik was, in eenheid gehad het. Rustige omgewing.

Fynbos Guest House se terugvoer

Dankie. Ons doen ons bes. Met gaste soos julle is dit baie maklik om 'n goeie diens te lewer. Julle is baie welkom in die toekoms. Kom kuier maar weer.
Merinda & Wessie

Fynbos Guest House
Garyth H - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Garyth H

Relaxing, well cared for, very enjoyable indeed!

My fiance and I were looking for a place where we could just enjoy each other with no outside interruptions, and we definitely found it here.

Fynbos Guest House se terugvoer

It's only a pleasure to be at your service. I'm glad you two could find peace here at Fynbos.
Groete
Merinda

Fynbos Guest House
Gerda V - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gerda V

Vriendelike oom en tannie. Heerlike ontbyt. Rolstoelvriendelik. Ons het kuier baie geniet.

Sal definitief weer oorslaap.

Anonieme gas - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anonieme gas
Hannes D - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Hannes D

Aangenaam.

Rustige omgewing. Aan te beveel.

Fynbos Guest House se terugvoer

Dankie Hannes, ons waardeer

Fynbos Guest House
Marius R - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius R

Regte lekker aangename akkomodasie.

Regtig baie lekker gebly

Francois A - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois A

Heerlik gebly en baie vriendelik ontvang.

Alles skoon en netjies sonder enige probleme. Heerlike ontbyt gehad.

Lucas P - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lucas P

Lekker ontspan en die ontbyt wat by die prys ingesluit is baie geniet.

Sien sterre.

Christian M - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Christian M

Exactly what we expected.

Met nice people, and spent a good time there.

Anonieme gas - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Chris O - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris O

Ideale oornagfasiliteit met skoon en gerieflike kamer.

Dit is seker een van die gerieflikste gastehuise in Riversdal. Gasvrye eienaars met fasiliteite wat mens graag wil ervaar op reis.

Dennis M - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dennis M

Excellent all round.

Good overnight stop, clean and well appointed.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Puik op alle vlakke.

Goeie oornagstop. Skoon en goed toegerus.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Esther K - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esther K

Gemaklike bekostigbare verblyf met heerlike ontbyt.

Eienaars is baie gasvry en vriendelik. Kamers baie gemaklik en ruim. Ontbyt was heerlik.

Ludi V - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ludi V

Sal Fynbos ten sterkste aanbeveel.

Die mees gasvrye en vriendelikste personeel wat nie sommer op 'n ander plek gekry sal word nie. Kamers is groot, skoon en netjies. Sal altyd van Fynbos gebruik maak.

Jacky J - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacky J

Fantasties!

Fantasties! Well done! Sal weer daar bly!

Working On Fire (pty) Ltd N - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Working On Fire (pty) Ltd N

Gemaklik en gerieflik.

Die verblyf was baie lekker, mense was vriendelik en behulpsaam, kamer is basies, maar baie mooi en gemaklik. Baie dankie.

Fynbos Guest House se terugvoer

Goeie dag

Baie dankie vir die gawe woorde.

Wessie

Fynbos Guest House
Marsha H - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marsha H

Aangename gasheer en gasvrou. Ons het heerlik gebly.

Aangename verblyf en 'n heerlike ontbyt.

Bennie U - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Bennie U

Uitstekend.

Mooi plek. Diens uitstekend, gasvry en Martha lag altyd. Jy voel tuis, want die bestuur gesels met jou of julle ou vriende is.

Antoinette R - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Antoinette R

Ons het lekker gebly!

Skoon, netjiese kamers. Mooi tuin. Ons het 'n lekker tuisgemaakte driegangmaaltyd geëet, wat heerlik was. Merinda die gasvrou is baie vriendelik en behulpsaam.

Adrie S - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adrie S

Dit was heerlik, verblyf was netjies en skoon en ontbyt was fantasties. Eienaar was baie vriendelik en toegewend.

Ek sal Fynbos Gastehuis vir enigeen aanbeveel. Waarde vir geld en baie huislike atmosfeer.

Fynbos Guest House se terugvoer

Baie dankie vir die gawe woorde.

Ons probeer ons bes en die grootste beloning is gaste wat dit waardeer en geniet.

Kom weer.

Merinda

Fynbos Guest House
Michael J - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Michael J

Aangename verblyf in 'n stil buurt.

Fynbos is 'n netjiese en gerieflike gastehuis met vriendelike en hulpvaardige mense. Daarmee saam word heerlike ontbyte ook bedien. Die uitbreiding van TV kanale in die kamers sowel as beter WiFi diens sal die verblyf net nog beter maak.

Ruan V - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ruan V

Dit was gerieflik en aangenaam en die ontbyt heerlik.

Die kamers kort so bietjie opknapping en dalk 'n fyner oog vir detail. Alles was egter aanvaarbaar en aangenaam.

Karen V - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Karen V

Gerieflike verblyf.

Bied gerieflike oornagfasiliteite.

Veronica L - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Veronica L

Baie lekker rustig.

Baie behulpsaam met vriendelike diens. Ontbyt was fantasties. Welgedaan!

Esti S - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esti S

Fantastiese verblyf en gasvryheid.

Ons het vreeslik lekker hier gebly.

Ilze S - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilze S

Die beste!

Fynbos was die beste verblyf van al die gastehuise waar ons verblyf gesoek het tussen Durban en Kaapstad.

Leon G - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Leon G

Goed geleë en gerieflik.

Baie vriendelike gasheer en ontbyt uitstekend. Baie warem gewees en lugversorging sou doen. Goed geleë.

Theresa R - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Theresa R

Baie rustige plekkie.

Al wat ek sal aanbeveel is dat die gastehuis kyk om DStv in die kamers te kry.

Dereck D - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dereck D

Rustige atmosfeer en 'n heerlike ontbyt, met 'n goeie gasvrou.

Ons verblyf was alles wat ons nodig gehad het, na aan Oakdale in 'n rustige omgewing met 'n baie lekker ontbyt soggens ingesluit in die prys. Ons gasvrou Merinda was ook wonderlik, niks te veel gevra nie, weereens dankie vir 'n lekker blyplek.

Fynbos Guest House se terugvoer

Dereck
Dankie vir die terugvoering.
Hoop om julle gou weer te sien!
Merinda

Fynbos Guest House
Jacques D - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jacques D

Dit was baie lekker.

Ek dink dit is 'n baie veilige en rustige ontspanningsplek en sal beslis weer van Fynbos gebruik maak in die toekoms.

Fynbos Guest House se terugvoer

Jacques
Dankie vir die terugvoering. Ons vertrou dat julle weer sal draai.
Beste groete
Merinda

Fynbos Guest House
Marcello P - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marcello P

Absoluut onvergeetlik.

Dit was absoluut wonderlik en onvergeetlik. Sal definitief weer gaan, 10 uit 10. Die personeel was absoluut wonderlik, veral Amanda en Laurika asook die gasvrou, Merinda. Die enigste "klagte" is die groot hond. Nie almal is hondemense nie.

Fynbos Guest House se terugvoer

Goeie dag

Dankie vir die vriendelike woorde. Ons waardeer dit uiters !

Ongelukkig bly ons in Suid Afrika en beskerming van alle aard is beslis nodig. Die groot hond is nog n baba en nie n gevaar vir gaste nie. Soos u ondervind het, ons probeer ons bes om hom uit die pad te hou. Nie altyd moontlik nie.

Jammer vir die ongerief, ons sal wel planne beraam om dit te bekamp.

Beste gastehuis groete

Merinda

Fynbos Guest House
Oom Andries T - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Oom Andries T

Geen probleme ondervind.

Ons sal weer hier oorbly. Kamers en veral die tuin is uiters netjies.

Rosaline A - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rosaline A

Uitstekend. Ek sal definitief weer daar bly.

Die diens was uitstekend. Hulle het ons op die dag herinner ons moet inklok en moenie eers praat van die aanwysings om daar te kom nie. Die waarde vir jou geld is uitstekend sowel die veiligheid en kliëntediens. Die ligging is goed. Dis ook baie netjies.

Huguette V - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Huguette V

Perfek vir oornag - heerlike ontbyt.

Sien asb. die sterre.

Madeleen V - Mrt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madeleen V

'n Baie goeie ervaring. Sal dit met graagte aanbeveel!

Goeie en skoon geriewe. Lekker kos en baie goeie diens!

Petrus M - Mei 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Petrus M

'n Aangename ervaring!

Mooi verblyf en 'n wonderlike ontbyt!

Reinette V - Aug 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Reinette V

Goed.

TV-ontvangs en beskikbare kanale onvoldoende.

Colette A - Jun 2014
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Colette A

Cold!

It was a wonderful stay and they were very accommodating!

Johan M - Aug 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan M

Puik oornag-verblyf by gasvrye eienaars!

Dit was nou ons 3de keer dat ons by Fynbos Gastehuis oornag en elke keer was ons hoogs beïndruk met die diens en gasvryheid. Ons sal weer so maak.

Vanaf
Vanaf R1 030
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 030
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 11 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lobelia-straat 2, Riversdale, 6670, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA27eaf5becb041a5037999907bbbb34ee60a20e7573e81b5407cd93c7f05feed12ee930ebc6ee9db98b1c2aa58b19580e9461?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 030 per nag, vir 2 mense 42 5 1 5 2 Lobelia Street Riversdale 6670 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.08228 21.24586

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang