Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Fynbos Guest House

Gastehuis

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 45 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.6
Veiligheid
4.6
Hennie D
1 nag
5.0
Nov 2024

Oorgeslaap vir besigheid, nommerpas! Perfek vir my behoeftes.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chris O
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Uitstekende ligging en uiters gerieflike akkommodasie. Vriendelike diens en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Merinda
Fynbos Guest House
Baie dankie, Chris. Waardeer. Lekker om sulke mooi woorde te hoor. Dit was net 'n plesier.

Anonieme gas
1 nag
3.6
Sep 2024

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Karen M
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Jan 2023

Gerieflik en netjies. Die eienaars van die gastehuis was baie vriendelik en behulpsaam. Die kamer was netjies ingerig en die atmosfeer was aangenaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anzél R
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Des 2023

Perfekte plek om oor te bly. Baie lekker gebly by Fynbos. Die personeel was baie vriendelik en altyd bereid om te help (en 'n geselsie aan te knoop). Hulle het vir ons goeie voorstelle gegee oor waar om te eet en wat om te doen in Riversdal. Baie lekker ontbyt was ook ingesluit.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Merinda
Fynbos Guest House
Baie dankie vir die mooi gedagtes. Dit was 'n plesier om julle by ons te akkommodeer. Voorspoedige 2024 en veilige reis. Merinda & Wessie

Annette C
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Nov 2023

Rustige, aangename verblyf, met heerlike ontbyt. Alhoewel ons net oornag het, was dit aangenaam. Die eienares asook haar eggenoot, het seker gemaak dat ons wel alles wat belangrik was, in eenheid gehad het. Rustige omgewing.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Merinda
Fynbos Guest House
Dankie. Ons doen ons bes. Met gaste soos julle is dit baie maklik om 'n goeie diens te lewer. Julle is baie welkom in die toekoms. Kom kuier maar weer. Merinda & Wessie

Garyth H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2022

Relaxing, well cared for, very enjoyable indeed! My fiance and I were looking for a place where we could just enjoy each other with no outside interruptions, and we definitely found it here.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Merinda
Fynbos Guest House
It's only a pleasure to be at your service. I'm glad you two could find peace here at Fynbos. Groete Merinda

Gerda V
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jul 2022

Vriendelike oom en tannie. Heerlike ontbyt. Rolstoelvriendelik. Ons het kuier baie geniet. Sal definitief weer oorslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
1 nag Besigheidsreis
4.6
Des 2022

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Merinda
Fynbos Guest House
Hi It is a great pity that the racist bandwagon must be climbed so quickly. I am definitely NOT a racist and have no problems with people of any color. In fact in this regard I am Totally colorblind. I is very sad that the guest did not express her feelings and observations of me, with me. If she was offended by my lack of interest in her I apologize. Just take note (for what it is worth) the guests that she is referring to, are personal friends of mine. I have no further comment and would appreciate the guest visiting us again. Humbly yours.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Merinda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 45

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R 595
per nag, vir 1 mens
Vanaf
R 595
per nag, vir 1 mens
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 11 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lobelia-straat 2, Riversdale, 6670, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA27eaf5becb041a5037999907bbbb34ee60a20e7573e81b5407cd93c7f05feed12ee930ebc6ee9db98b1c2aa58b19580e9461?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R595 per nag, vir 1 mens 45 5 1 5 2 Lobelia Street Riversdale 6670 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.08228 21.24586

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang