Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Fynbos Guest House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lobelia-straat 2, Riversdale, 6670, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 030 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Fynbos Gastehuis, geleë in Riversdal, is bekend vir sy gasvryheid en uitstekende kos, veral die volledige Engelse ontbyt wat by die tariewe ingesluit is. Laat Fynbos die toon aangee vir 'n onvergeetlike verblyf in die blommeryk van die Tuinroete.

Die gastehuis bied 7 gerieflike en bekostigbare kamers wat almal individueel versier is met en suite-badkamers. Daar is 6 dubbelkamers met óf 'n dubbelbed óf 2 enkelbeddens en 'n enkelkamer. Elkeen van die kamers het 'n privaat ingang en 'n parkeerplek reg voor die kamer. Daar is oorgenoeg parkeerplek vir gaste wat met sleepwaens en bote reis.

Ontspan om die sprankelende swembad of krul op voor die kaggel. Braaigeriewe en 'n ontspanne atmosfeer wag op jou, alles in 'n groot tuin. Gaste is welkom om 'n boek te lees of hul besigheid op gratis WiFi in die gemeenskaplike gastesitkamer te doen.

Riversdal het iets vir almal en besoekers word hartlik verwelkom deur sy vriendelike inwoners. Riversdal is 'n florerende plattelandse dorpie op die N2-hoofweg tussen die Langeberg-bergreeks en die see en binne maklike bereik van omliggende dorpe.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • DVD-speler
  • Internet
  • Televisie
  • Plek vir tot 50 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 42 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.6
Veiligheid
4.6

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Merinda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 42

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • Lobelia-straat 2, Riversdale, 6670, Wes-Kaap
  • Gaste dink Fynbos Guest House het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 030
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 030
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 11 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lobelia-straat 2, Riversdale, 6670, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA27eaf5becb041a5037999907bbbb34ee60a20e7573e81b5407cd93c7f05feed12ee930ebc6ee9db98b1c2aa58b19580e9461?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 030 per nag, vir 2 mense 42 5 1 5 2 Lobelia Street Riversdale 6670 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.08228 21.24586

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang