Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Fynbos Golf Club

Gastehuis

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 77 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.1
Veiligheid
4.4
Delete D
1 nag Saam met vriende
5.0
Mrt 2024

Kos was puik. Diens was tops. Sal weer kom kuier. Skoon en netjies. Van die beste en vriendelikste diens wat ons in 'n lang tyd gehad het en daarby ook in Afrikaans!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Katlego R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Amazing. Thanks for having me. Will definitely book again!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annamari J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2024

Dit was great. Heerlik gebly. Restaurant. Heerlik. Baie billike pryse.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Capalie B
1 nag
3.6
Jan 2025

Teleurstellend en onbevredigend, alhoewel dit iets spesiaals kan wees. Was 'n teleurstellende besoek. Fynbos het ongelooflike potensiaal. Ligging is uniek en besonders, met ongelooflike uitsigte. Personeel is vriendelik en gholf en spyskaarte baie bekostigbaar, maar die gebrek aan kommunikasie vanaf die bestuur aan hulle gaste bederf die hele pakket. Daar is geen personeel aan diens na-ure nie. Aandetes en ontbyt op 'n Sondag en Maandag bestaan nie, en as die baanbestuur so voel, sluit hulle die baan en kan geen gholf gespeel word nie. Teen die tarief wat mens betaal, verwag jy baie meer, en defnitief baie beter kommunikasie indien jy in 'n wittebroodsuite of een van die ander hotelkamers bespreek. Om van gaste te verwag om, nadat jy bespreek het die webtuiste te gaan soek en kyk wat die reels is, is onvanpas. Die beskrywing op die webtuiste is baie onvolledig. Onderhoud in die kamers is ook ver agterwee gelaat.

Netheid
5.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0

Rochelle T
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Des 2024

Friendly, at home, safe, relaxed. What a pleasant stay it was. Friendly staff and felt very at home. The only problem we had when we spent the night was that we could not use the shower. There was no water to get clean as the pump was broken. We had to pour water into the toilet to use. So we were very disappointed in that. After a long warm sweaty day, we felt like showering and just feeling better, but we couldn't.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Tsepiso M
Kort verblyf
4.6
Des 2024

Loved the views, friendly staff, scrumptious breakfast buffet. Great views, neatly kept spaces also offer a delicious buffet breakfast. The staff are very friendly as well. The restaurant is a great chilling spot after a day of adventure.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Esme D
1 nag Saam met lewensmaat
1.8
Des 2024

So pragtige plek wat swak bestuur word. Geen water, vuil en taai. So pragtige plek wat swak bestuur word. Daar is geen water en belowe water kom nou het nooit gekom. Kamers ruik vreeslik sleg. Geen seep in die badkamer. Hoteltafels so taai, vlieë sit op kos. Onaangename ervaring.

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
4.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
1.0

Gabby L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Rustig en stil. Ja, dit was lekker rustig en stil.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mamntse M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2023

Perfect in every way, from the friendly staff to the perfect scenic views. The place is absolutely amazing, with breathtaking views.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nicky
Fynbos Golf Club
Hi Mamntse, We appreciate you staying at our premises and enjoying our beautiful views of our estate. Thank you for sharing your experience with us. We hope to see you soon again. Kind regards The Fynbos Team

Mary N
1 nag Saam met vriende
5.0
Jan 2023

Pleasant and relaxing stay! The staff were very pleasant, helpful, friendly and efficient! Food was good! The accommodation was clean and comfortable!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Nicky Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 185

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas 626, Oubosrand, 6303, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9e04b40a45ec592cd6c3e34711a632b3c501ca78837f2805bd2d07572b836ffcaee36fdbf38e06969ca25ef7ecb8c6cc13a8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 2) 77 5 1 5 Farm 626 Oubosrand 6303 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.070252281045 24.232556895981

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang