Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Fynbos Golf Club

Gastehuis

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 73 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.1
Veiligheid
4.4
Delete D
1 nag Saam met vriende
5.0
Mrt 2024

Kos was puik. Diens was tops. Sal weer kom kuier. Skoon en netjies. Van die beste en vriendelikste diens wat ons in 'n lang tyd gehad het en daarby ook in Afrikaans!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Katlego R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Amazing. Thanks for having me. Will definitely book again!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gabby L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Rustig en stil. Ja, dit was lekker rustig en stil.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annamari J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2024

Dit was great. Heerlik gebly. Restaurant. Heerlik. Baie billike pryse.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Mamntse M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2023

Perfect in every way, from the friendly staff to the perfect scenic views. The place is absolutely amazing, with breathtaking views.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nicky
Fynbos Golf Club
Hi Mamntse, We appreciate you staying at our premises and enjoying our beautiful views of our estate. Thank you for sharing your experience with us. We hope to see you soon again. Kind regards The Fynbos Team

Mary N
1 nag Saam met vriende
5.0
Jan 2023

Pleasant and relaxing stay! The staff were very pleasant, helpful, friendly and efficient! Food was good! The accommodation was clean and comfortable!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Manie B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Des 2023

Clean, tidy, secure. Friendly, helpful staff. Neat and clean.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riaan K
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Jan 2023

Goed geleë, skoon met pragtige uitsig. Pragtig geleë akkommodasie met berg- en see-uitsig. Ongelukkig het ons op 'n Maandag laatmiddag gearriveer en alle fasiliteite was gesluit. Sal aanbeveel dat kliënte dalk vooraf so ingelig word.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Louise W
1 nag Gesin met tieners
3.8
Okt 2023

Attended a wedding. The location is a bit out of the way, but it offers beautiful views.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Lientjie P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2022

Heerlike wegbreek. Sal definitief weer gaan. Baie vriendelike personeel, veral die casual dames wat in die kroeg en restaurant gewerk het. Die diens was flink en die pryse vir drankies en eetgoed baie billik. Die kamer was baie skoon en netjies. Ons het die 2 aande baie geniet, en sal weer teruggaan. Dit is regtig 'n hidden gem soos Gary Player genoem het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Nicky Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 175

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 400
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas 626, Oubosrand, 6303, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9e04b40a45ec592cd6c3e34711a632b3c501ca78837f2805bd2d07572b836ffcaee36fdbf38e06969ca25ef7ecb8c6cc13a8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag (plek vir 2) 73 5 1 5 Farm 626 Oubosrand 6303 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.070252281045 24.232556895981

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang