Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Fynbos Guest Farm & Animal Sanctuary

Gastehuis

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 70 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.6
Schultz O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Lekker! Nice! Dit was baie lekker en rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marianna E
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2024

'n Aandjie weg met die gesin. Die plaas is 'n droomplek vir kinders en daar is ook plek vir mamma/pappa om 'n oomblik te vat in die Zen-tuin. Ons het 'n heerlike tydjie gehad in die Owl-kothuis. Die plekkie was mooi skoon en toegerus met alles wat jy nodig het. Dit is langs die donkies en lamas, so jou kinders kan veilig die diere voer. Regtig 'n lekker plekkie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jamie D
Kort verblyf
5.0
Okt 2023

Friendly and warm energy. I enjoyed my stay very much. The Fynbos cafe serves lovely coffee and breakfast. For walkers and readers, this is a lovely place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mario F
1 nag Gesin met klein kinders
4.2
Jul 2024

Sneeu op die berg en groen gras! Ons het vir een aand by Fynbos Gasteplaas gebly. Die kinders het die diere en staproete geniet. Gemaklike verblyf met pragtige uitsigte buite.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Wilna L
Kort verblyf
3.4
Feb 2024

Dankie vir lugverkoeling op die ongelooflike warm dae, jammer oor loadshedding. Die plekkie waar ons gebly het was redelik toegerus, meer rustiek. Die kombuisgeriewe is nie aangepas vir 'load shedding' nie. Daar is geen gasfasiliteit nie, net 'n tradisionele stoof en 'n elektriese ketel, en 'n baie klein yskas. Voorafkennis van die feit dat die gastehuis ver uit die dorp sou help, veral omdat mens nie enigsins kan gaan uiteet of vinnig iets naby gaan koop nie.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Christo D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2023

Naby aan natuur. Baie dierevriendelike plek, alle diere is goed versorg.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Petro L
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2023

Onvergeetlik lekker. Prentjiemooi en vriendelike mense en goeie ablusiegeriewe!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lindie L
Kort verblyf
5.0
Apr 2023

Little peace of heaven. What a lovely weekend! The owners are so friendly, the lovely animals are so well looked after, the good food at the farm stay, the beautiful walk paths. definitely can't wait for my next stay there.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bronwyn M
1 nag
5.0
Apr 2023

Peaceful and relaxed. The farm is situated close to the main road, making it easy to access. The cottage was clean and contained everything I needed. I loved being on the farm surrounded by the sounds of both the farm animals and local birds. A wonderful place to relax and unwind.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andrew S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2023

Awesome, will go back at any time. Enjoyed the stay friendly enviroment with staff also had a lovely breakfast at the Farmhouse Stall and good interaction with the owner.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Peter Nel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 70

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R380
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R380
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 41 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Boontjiesrivierstraat 1, 2,5 km vanaf Wolseley, 6830, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGE3NjI5Y2EyLTc1MzktNDgxMC1iYzg2LTYxNTgxZDYwNzFmMQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R380 per nag, vir 2 mense 70 5 1 5 1 Boontjies River Road 2.5 km from Wolseley 6830 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.385337672046 19.193273484706

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang