Fynbos Guest Farm & Animal Sanctuary
- Kapasiteit: 41 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Boontjiesrivierstraat 1, 2,5 km vanaf Wolseley, 6830, Wes-Kaap
- Vanaf R380 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Fynbos Guest Farm & Animal Sanctuary is in die Witzenbergvallei, 'n area bekend vir sy mooi roetes, voetslaanroetes, fauna en flore, voëls en bekende besienswaardighede. Dit is die perfekte wegbreekplek vir diegene wat die uit die stad wil ontsnap.
Dié gasteplaas bied verblyf in 3 selfsorg-plaaskothuise, 2 kamers in die plaashuis, 10 privaat kampstaanplekke en karavaanstaanplekke. Die perseel spog ook met 'n klein konferensiekamer, lapa en 'n kafee.
Alle kothuise en kamers in die plaashuis het beddens, 'n badkamer met 'n stort, en 'n braai-area. Die kothuise het elk 'n toegeruste kombuis, sitarea, kaggel, waaier, lugversorging, en 'n stoep. Elke kothuis het ook sy eie ingang.
Die karavaan/kampstaanplekke het elk hul eie braai-area met elektrisiteit en daar is nie grasperke nie.
Ander geriewe op die perseel sluit 'n wasgoeddiens, plonspoel, winkeltjie en 'n kafee/restaurant in. Gaste kan doendinge soos voëlkyk en swem op die perseel geniet.
Ander aktiwiteite en besienswaardighede in die area sluit perdry, baarsvisvang, wynproe, bergfietsry, visvang, voëlkyk en fietsry.
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Restaurant op Perseel
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Konferensiegeriewe
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Baarshengel
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete Op Versoek
- Piekniekmandjies Op Versoek
- Tee
- Etes Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Wegbreekkamers
- Dataprojektor
- Blaaibord
- Witborde
- Internet
- Televisie
- Plek vir tot 20 afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Peter Nel Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 72
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- Boontjiesrivierstraat 1, 2,5 km vanaf Wolseley, 6830, Wes-Kaap
- Gaste dink Fynbos Guest Farm & Animal Sanctuary het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 41 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Boontjiesrivierstraat 1, 2,5 km vanaf Wolseley, 6830, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang