Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Fynbos Guest Houses

Selfsorg
Weeksdagaanbod 15% af

Kry 15% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vir verblyf vanaf 23 Sep 2024 tot 26 Sep 2024.

  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Slangbessiestraat 39, Hopefield, 7355, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 950 R1 658 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Fynbos Guest Houses bied gerieflike selfsorgverblyf in Hopefield, 'n klein dorpie aan die Weskus. Dit word deur die natuur, fynbos en welige tuine omring en is die ideale opsie vir diegene wat van die besige stadslewe wil ontsnap.

Verblyf is beskikbaar in 2 pragtige eenhede, elk met 'n privaat ingang. Elke eenheid bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 2 en suite-slaapkamers. Die slaapkamers het gemaklike koningingrootte-beddens en elke badkamer het 'n stort. Gehaltelinne en badhanddoeke word voorsien. Elke eenheid beskik oor 'n goed toegeruste kombuis, eetarea en sitplek. Vir gaste se vermaak het elke eenheid 'n slim-TV, bordspeletjies en toegang tot gratis WiFi. Die eenhede lei na 'n stoep met buitesitplek en draagbare braaigeriewe.

Gaste het ook toegang tot 'n gemeenskaplike swembad en veilige parkeerplek op die perseel. Die verblyf is naby Wacky Adventures, die Hopefield Fossielmuseum, die Weskus Fossielpark, Die Plaasmol-plaasstalletjie, en 'n kort entjie se ry vanaf Langebaan.

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry

Konferensiegeriewe

  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Ligging

  • Slangbessiestraat 39, Hopefield, 7355, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 950
R1 950 R1 658
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 950
R1 950 R1 658
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Slangbessiestraat 39, Hopefield, 7355, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA669cc62903f8e8f099dbfc9730a76942c98af53d604ab66b4ec238272a528b23c4692b94959b500010744f06fe2f3ffb51df?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 950 nouVanaf R1 658 per nag, vir 2 mense 39 Slangbessie Street Hopefield 7355 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.058030307465 18.321650415939

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang