Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Fynbos Cottage

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.2/5

Pat Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 108

Op LekkeSlaap 12 jaar

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 74 resensies vir Fynbos Cottage
Netheid
4.4/5
Diens
4.2/5
Ligging
4.1/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.4/5
Johanna J - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johanna J

Lekker gebly.

Goed toegeruste akkommodasie, skoon en netjies. Goeie ligging. Die vuurherd het goed te pas gekom met die gure weer die Saterdag.

Genevieve K - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Genevieve K

Amazing.

My stay at Fynbos Cottage was definitely comfortable. This was real value for money and they will see me again.

Leonie K - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leonie K

Rustig veiling en too perfection.

Ons het baie lekker gebly. Alles in werkende toestand en die erf was skoon en perfek vir ons skouhonde. Die braai op die stoep was 'n pluspunt. Sal weer daar bly.

Larne L - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Larne L

Beautiful surroundings, comfortable space to unwind and relax.

This was our second stay at Fynbos. The cottage is comfortable and well-equipped. Swimming beach access is a little bit of a distance from the cottage, but walkable. At the price we paid for our weekend stay, we would definitely return more often.

Danie R - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Danie R

Het die tydjie op Betty's Baai baie geniet.

Plekkie is lekker ruim en beskik oor alles wat jy nodig het, net 'n bietjie ver van die see af, andersins het ons baie lekker gebly.

Patrick B - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Patrick B

Was 'n goeie plek. Dit is fantasties.

Die verblyf was goed, net die gasheer was nie van die vriendelikste nie.

Boshoff S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Boshoff S

Simple no-frills accommodation, well maintained, clean and functional. Good value.

Very simple no-frills accommodation, well maintained, clean and functional. Very good value for money for a one-night stay-over.

René H - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
René H

Ons sal beslis weer terug gaan.

Alles was daar vir 'n gemaklike naweek. Kommunikasie was goed en ons is vriendelik ontvang.

Pieter L - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter L

Baie gerieflik.

Geen lekplekke, net buiteliggie baie dof en oondlig werk nie.

Sonja S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Sonja S

Telleurstellend.

Die fotos op die webblad lyk glad nie soos die werklikheid nie. Die kombuis was uiters onhigiënies. Die badkamer lyk glad nie soos die gasheer dit voorstel nie. Daar is gekraakte teëls. Die kothuis se matte is vuil en een mat was stukkend. Die gasheer het glad nie kontak gemaak behalwe om aanwysings te stuur nie. Toe ek 'n vraag gehad het, het ek net 'n kort WhatsApp-terug ontvang, sonder enige regte belangstelling nie.

Fynbos Cottage se terugvoer

Dear Sonja,

I am sorry that you were disappointed. It’s a pity you gave no indication of this during your stay as we were in contact 3 times via WhatsApp. Once to give you directions, etc. The second time to make sure you got in and the third time to tell you how to get to the penguins. Had you let me know, I would have had the opportunity to rectify the things you weren’t happy with.

We were in contact again via WhatsApp after you left. I explained that we had upgraded the cottage by repainting it and putting in a new TV, stove and couch.

I also explained that the picture of the bathroom on the website is indeed the same bathroom as you can see the same shower handle above the bath. The picture of the other bathroom clearly says 'Fynbos2' underneath. You booked 'Fynbos1'. I was under the impression from your reply that you had accepted this explanation.

I apologise for the mat and it has already been replaced.

I am sorry that you didn’t find the place to be clean enough. We do have an average of 4 and 5 for cleanliness and an overall rating of 4 or 5.

Regards,
Amanda

Fynbos Cottage
Johulda B - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johulda B

Ongelooflike rustige omgewing en baie netjies,.

Dit was net te kort, maar alles wat jy nodig het was daar en netjies.

Feziwe D - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Feziwe D

Very secure and easy to go place, just what we needed.

Beautiful apartment, very quiet and very spacious. Innocent the host was very nice and helpful. We really enjoyed our stay. We will definitely come back.

Theodore H - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theodore H

Baie, baie lieflik en veilig.

Innocent was baie, baie vriendelik. Baie dankie aan hom, ons naweek was awesome. Ons sal weer gebruik maak van Fynbos Cottage. Allels was en is gemaklik. Baie dankie aan die website vir wonderlike diens.

Anel F - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Anel F

Alles wat jy nodig het. Skoon. Ruim.

Baie lekker gebly. Alles was baie skoon en netjies. Alles wat jy nodig het. Ruim. Eienaar en was baie behulpsaam.

John S - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John S

Very pleasant and scenic.

Only problem was toilets sucking noises at night and clogginess when flushing.

Marianne S - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marianne S

Baie lekker gebly.

Sal help as huisnommer voor teen erf aangebring word om plek te kry en miskien kassie om sleutels in te drop as mens weer waai. Maar waarde vir geld, alles is daar en netjies, dankie.

Jennifer N - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jennifer N

We were there for a dog show and the garden is securely enclosed which was a must for our dog. Enjoyed our stay, thank you.

Betty's Bay can get very windy, the rattling of the chimney cowl was most disturbing, would be a good idea to investigate reducing the noise.

Theodore H - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Theodore H

Was die perfekte honeymoon plek vir my en my vrou.

Baie rustig, stil en veilige atmosfeer. Plek is netjies en gerieflik. Waarde vir geld beslis, sal vir seker weer gebruik maak.

Arina F - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Arina F

Value for money and practical.

Baie ruim plekkie met lekker beddens. Alles wat jy nodig het vir oorslaap. Wonderlike tuin vir jou honde. Baie dierevriendelik. Gasvrou baie vriendelik. Sou net van WiFi gehou het.

Marie B - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Marie B

Baie rustige omgewing en die venue was baie gerieflik en netjies.

Die ontvangspersoon, Innocent, was behulpsaam en het ons vriendelik ontvang. Die kamers is ruim en modern en daar is genoeg slaapplek en beddegoed. Ek beveel egter aan dat die los klerekaste met ingeboude kaste vervang word om by die moderne styl te pas. Die leefarea is oopplan en sluit aan by die moderne kitchenette. Daar was genoeg sitplek in die woonvertrek met 'n gerieflike eetkamertafel en ons kon die Saterdagmiddag lekker daar saam met ons gas vir die dag kuier. Die braaigeriewe was perfek en ons het die middag 'n heerlike braai gehou. Daar was ook 'n sitkamerlamp wat tydens beurtkrag saans lig in die woonkamer gegee het, wat dit baie gerieflik gemaak het. Die tuin en grasperk was mooi versorg. Die area is stil en rustig en die kort naweekkuiertjie was aangenaam.

Johannes B - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johannes B

Lekker gebly.

Kon nie die eienaar in hande kry, vanaf die bespreking tot die dag wat ons uitgaan.

Fynbos Cottage se terugvoer

Hello Johannes,

I did send you an email on the 6th of March with all the information you needed. You then phoned me on the 7th march and it was established that you had not received the email . I resent the email to the email address you sent me . Which was the same email address that I had sent the Previous email to

When you arrived I was at the cottage and I am the one who let you in.

Perhaps you were not aware that I was the owner but we were in contact several times either via email or telephonically.

Regards
Amanda

Fynbos Cottage
Kobus H - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Kobus H

I was not impressed however had to stay as payment was completed.

The stove is rusted. Cutlery not sufficient. Cheap pots no stainless steel bottoms, everything burns. The microwave and fridge (rusted) are old and looks tatty. New sleeping couch cheap and hecticly uncomfortable. This place needs to be upgraded as the daily rate is excessive for what the offering is. No linen or towel change in 2 weeks. Twintub washing machine in this day and age? No Wi-Fi at this day and age? Candles to use during loadshedding? In conclusion my worst experience and hard earned money wasted. Did not see the owner, had to deal with her helper. I am sure the owner made enough money to upgrade this place to another level.

Fynbos Cottage se terugvoer

Hello Kobus, I am sorry to hear you were not happy. It is a pity that you made no mention of this during your stay as Inocent would surely have conveyed the message. When he asked you if everything was okay, you said you were loving it. The self-catering industry was severely affected by the pandemic and never really recovered. I went through the trouble to repaint in the interior of the cottage I which you said that it looks better than the pictures. I also bought a new cutlery and a new pan and I made sure there was 6 of everything. There are 2 load shedding bulbs which I believe Inocent showed you. He also informed me that you agreed to not have your towels or linen replaced as you brought your own. We also do not advertise that we have Wi-Fi.
Regards, Amanda.

Fynbos Cottage
Ebrahim P - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ebrahim P

We had an amazing time at Fynbos cottage 1.

Enjoyed the privacy. Fynbos is situated very close to all sightseeing attractions. Innocent is very helpful. Thanks a lot.

Ashley D - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ashley D

Very peaceful and relaxing stay with my wife. Even the scheduled stage 4 loadshedding experienced very little impact on our enjoyment. Will surely book again.

See stars.

Hettie B - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hettie B

See vakansie huisie karakter.

Alles daar om lekker te bly naby aan al die attraksies. Rustig en veilig.

Hennie K - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie K

Goeie aanbod, goeie ligging.

Die venue het baie ruimte en dit voel omtrent asof jy tuiskom. Die kombuis- en leefarea-geriewe is voldoende. Ek het 'n WiFi-konneksie gemis, maar ek het darem 'n roeteerder gehad as bystand.

Marius M - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marius M

Rustig.

Ongelukkig het die weer net nie saam gespeel wat beteken het ons moes meer binnenshuis wees. Maar die geriewe het opgemaak daarvoor.

Danel W - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danel W

Perfek weggesteek in 'n stil area. Goeie waarde vir geld.

Geen luukshede in die huis nie. What you see is what you get. Goeie area en waarde vir geld. Baie privaat en die kaggel in die huis is 'n bonus!

Shaheed H - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Shaheed H

A quiet break away from the big city.

Quaint little farm style cottage.

Debbie A - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Debbie A

Relaxing and peaceful.

It was value for money - very spacious and really enjoyed the indoor fireplaces.

Tamryn D - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Tamryn D

Peaceful and relaxing.

It was a nice cottage and very cosy. The neighbourhood was very quiet as well. We enjoyed our stay.

Christelle F - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Christelle F

Aangenaam, netjies, rustige buurt.

Ons het baie lekker gebly. Net 1 dag geen water gehad om te stort en loadshedding het ons ook onverwags en onvoorbereid gevang.

Ilze P - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilze P

Not what we expected.

The property did not meet our standards in general and furthermore, my view, is that it is situated on the "wrong side of the railway tracks", but at least within walking distance from the beach which is a positive. The cottage is due for a makeover and some cutlery items are in desperate need of replacing, but the correct type of items are provided. Sofa definitely due for a toss-out. Whilst the cottage appears clean on the surface, it turns out not to be the case. We had the terrible experience of bed bugs which the owner tried to make out as "mosquito bites" - which these weren't. A week has passed and the bite marks are still visible. I trust that the owner will resolve this matter in haste though. Otherwise, a comfortable cottage, if you are only looking for a bed to sleep in. Not ideal for the windy days where one will have to spend most of the time indoors. Innocent was amazing and assisted wherever he could, and promptly so. A pleasure to deal with him.

Fynbos Cottage se terugvoer

Good Day Ilze

Thank you for your feedback. It is unfortunate that you only brought these matters to our attention on the last day of your 9 day stay otherwise we would have addressed them promptly.
We did not find any evidence of bed bugs but as a precautionary measure, we have fumigated and steam cleaned the entire cottage.
We regret that you were disappointed, but as the reviews will attest, our previous guests have thoroughly enjoyed their stay at Fynbos cottage, giving us an average 4.5 star rating.

Fynbos Cottage
Riana V - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Riana V

Privaat en ruim.

Die huisie het 'n privaat tuin en was baie skoon, netjies en ruim.

Alma J - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alma J

Baie tuis gevoel. Ruim en netjies.

Skoon en alles wat jy nodig het.

Lanadene D - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lanadene D

Perfect setting for a relaxing time with my family and my folks.

My only gripe is the kitchen utensils are a bit old, but otherwise a wonderful place to stay and lovely space to rest in general.

Tersia J - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tersia J

Gerieflik, mooi en sakpas-netjies.

Baie gerieflik geleë, stapafstand vanaf die see en winkelsentrum. Veilig en baie netjies ingerig.

Suenelle R - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suenelle R

Baie rustig en netjies.

Die naweek was die moeite werd en dit was ook elke sent werd. Die plek is baie netjies en veilig ingerig. Ek sal beslis Fynbos Cottage aanbeveel.

Melaney K - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Melaney K

Relaxing breakaway with the family.

Lovely setting, with the fireplace creating warmth. The kitchen utensils and bedding need to be replaced.

Crystal H - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Crystal H

Our stay was lovely.

The place was quiet and relaxing will definitely go again.

Louis V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Louis V

Was gerieflik.

Was gerieflik vir waarvoor ons dit gebook het.

William J - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
William J

Baie vuil.

Die plek was nie skoon. Die eetgerei was nie skoon.

Dihlnawaaz A - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dihlnawaaz A

Relaxing and peaceful.

The place was peaceful and quiet. Everything was perfect.

Carmen D - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carmen D

Relaxing.

No shops nearby. Frogs at night freaked kids out.

Armand S - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Armand S

Verfrissend en kalm, en naby aan die see.

Die huis is lekker groot, van die oopplan-leefarea en kombuis, tot die kamers. Die kaggel in die leefarea is perfek geleë om die huis te verhit en 'n vakansie-atmosfeer te skep. Die tuin is baie mooi, veilig en omhein sodat ons 2 jarige kon in- en uitgaan om buite te speel soos wat hy wou. Daar is 'n tafel buite waar mens ook lekker maaltye saam kan geniet.

Marieta O - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marieta O

Heerlik samesyn en ontspanningsnaweek rondom braaivuur en wonderlike vriende.

Fynbos is 'n gesellige huisie met al die nodige benodighede. 'n Voorstel: 'n rubbermatjie in die bad om te verhoed dat persoon gly terwyl daar gestort word. Innocent is 'n vriendelike ontvangs en hulp. Hy het gou opgemerk dat oupa se kierie gaan vergeet.

Faith K - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Faith K

Elke sent werd.

Die naweek was die moeite werd en dis definitief elke sent werd. Dis stil en rustig en loopafstand vanaf see. Ek sal enigeen aanbeveel om Fynbos Cottage te besoek.

Rose S - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rose S

If you are wanting a relaxing, clutch-out weekend, this is the place.

The lounge fireplace needs a bit of attention, hole in the chimney, and the one in the bedroom leaks when it rains. Also a leak in the ceiling in the kitchen.

Anmaret H - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
3/5
Anmaret H

Glad nie beïndruk.

Stortfasiliteite en toiletgeriewe pateties.

Inge D - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Inge D

Nie watwonders nie.

Die huiseienaar moet let op dinge wat stukkend is asb. bv. elektriese koord (multiplug), ketel, muurproppe - alles buite werking. Lekkende dak in kombuis - vloer sopnat na reën. Kaggel in kamer sopnat na reën. Ergste was die buurvrou se hond wat aanhoudend nag en dag geblaf het - ons moes met haar gaan praat daaroor terwyl die eienaar van Fynbos Cottage tuis was. Oorkant die straat was 'n mechanic wat 02:00 sy motorfiets start en bakkies regmaak. Die ligging is regtig swak - jammer daaroor. 'n Leë aansteker is gelos met 2 kerse vir beurtkrag. Dit kan potensiaal hê maar daar moet gelet word na detail/basics.

Fynbos Cottage se terugvoer

When this guest arrived both the kettle and multi plug WORKED . They admitted that when they plugged her computer in the computer had made a crackling sound . This sounds like a power surge from the computer that affected the multi plug . We tested the multi plug with the kettle and the kettle worked. The next day I was informed that the multi plug no longer worked. I replaced it at my own cost . The next day I was informed that the kettle no longer worked. I replaced that too . Both these problems occurred as a direct result of her plugging the computer in . I have have tried every power point in the cottage and cannot find 1 that doesn’t work . We damp proofed the entire roof before the winter started and did our best . The fireplace does have a slight leak but definitely does not reach the floor . I am especially confused about the comments made by this guest as she was apologetic about the multi plug and kettle and still said to me upon leaving that they would definitely be back . We have a 5 star rating on TravelGround,.

Fynbos Cottage
Hanlie D - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanlie D

Heerlike blyplek, ruim, skoon en vriendelike ontvangs deur Innocent. Baie dankie, sal aanbeveel vir lekker ontspanplek.

Heerlike blyplek. Goed versorgde tuin en lekker kuierstoep. Baie netjies. Sal egter 'n braaibak as deel van kombuistoebehore wil sien, andersins, heerlike kuierplek.

Jason S - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jason S

Dit was regtig baie lekker by Fynbos. Die plekkie was netjies en ek sal enige tyd terugkeer soontoe.

Fynbos was was netjies en ek en my eggenoot het dit terdeë geniet, en ek beveel ten alle tye die webtuiste aan vriende en familie hou so aan met die goeie diens wat julle bied.

Esrick H - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esrick H

Dit was ons beste naweek.

Die plek was baie gerieflik en ons het ons self geniet, dit was net die DStv se signal probleme, maar op die ball, dankie.

Gerrit R - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gerrit R

Dit was baie mooi skoon toe ons arriveer en ons het dadelik tuis gevoel.

Ons het ons verblyf te Fynbos baie geniet en het heerlik gekuier, net jammer van die brande in die berg wat uitgebreek het aan die einde van ons verblyf. Ons kan die akkommodasie aanbeveel vir toekomstige besoekers.

Chantal W - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantal W

Dit was fantasmagories.

Ons kan nie beskryf hoe ongelooflik di plek was nie maar al wat ek kan se is ons gaan dit weer bespreek.

Leon V - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Leon V

Ongelooflike wegbreek!

Fynbos Cottage is 'n móét-besoek vir enige iemand wat 'n ongelooflike wegbreek en ruskans wil hê. Die ontvangs deur die baie bekwame en perfekte gasheer, Innocent, was die beste toon om die vakansie te begin. Ons het dadelik tuis gevoel. Die huis is heerlik sentraal geleë, 'n kort stappie van die strand en winkels. Dit is ook in 'n stil doodloopstraat, so geen verkeer. Alles was pragtig skoon en goed onderhou en Innocent was net 'n foonoproep weg as jy iets kort. Erf is heeltemal omhein so ons dierekinders het ook lekker gekuier. Ons kan nie wag vir ons volgende besoek nie!

Garth C - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Garth C

Baie rustig. Lekker vuurplek buite en binne.

Die naweek was fantasties.

Marshall O - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marshall O

A very pleasant, peaceful stay.

The cottage is very well situated, the garden and its surroundings is very well maintained and the safety is commendable. Nice and clean thank you.

Carmen B - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Carmen B

Lovely tranquil setting amongst the fynbos.

The house was very tastefully decorated, clean and the beds comfortable. We stayed in the back cottage (Fynbos 2) which had a larger enclosed garden, perfect for the 2 small dogs we brought with. We would've stayed on longer if it wasn't for the famous Cape Doctor which made going to the beach and most outdoor activities impossible. There is only 1 small general shop in Betty's Bay, which is expensive and sells only the bare essentials, so recommend that you stock up on groceries before heading off. There is however a SuperSpar in Kleinmond (15 km from Betty's Bay) which is open until 7 pm every day except Sunday (2 pm).

Sandra F - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
5/5
Sandra F

We loved the little cottage and Innocent was an absolute pleasure to deal with as he was friendly and very helpful.

The only negative the cottage had was the fact that the garage door did not lock and even though it was able to be pulled down we did not feel safe during the night being 2 woman alone as the inter leading door from the garage into the cottage did not have a security gate on it. My suggestion is to get the garage door fixed so that it can be locked as well as install a security gate on the inter leading door.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Ons was mal oor die kothuisie en Innocent was so 'n plesier - so vriendelik en hulpvaardig.

Die enigste negatief was dat die motorhuisdeur nie kon sluit nie. Hoewel mens dit kan aftrek, het ons nie veilig gevoel nie aangesien ons 2 vroue alleen was en die skakeldeur vanaf die motorhuis het nie 'n sekuriteitshek nie. My voorstel sal wees om die motorhuisdeur reg te maak sodat dit kan sluit en om 'n sekuriteitshek aan die skakeldeur te sit.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Fynbos Cottage se terugvoer

Thank you for your review Sandra. We are so pleased that you loved the Cottage.
We will definitely look into your suggestions with regards to improving the place.
Kind regards,
Management

Fynbos Cottage
Suritha S - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Suritha S

So gerieflik!

Plekkie was netjies, skoon en baie gerieflik, asook privaat ingerig. Sou net graag skadunet of sambreel op stoep wou hê, somersonnetjie het nogal gekook.

Fynbos Cottage se terugvoer

Baie dankie vir u terugvoering, Suritha. Ons is so bly dat u die Cottage geniet het. Ons sien uit daarna om u terug te verwelkom. Vriendelike groete, bestuur.

Fynbos Cottage
Rozaan V - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rozaan V

My 2de keer by Fynbos en nog altyd 'n uitstekende plek.

Altyd lekker om daar te wees.

Fynbos Cottage se terugvoer

Baie dankie Rozaan. Ons sien uit om u terug te verwelkom.
Vriendelike groete
Bestuur

Fynbos Cottage
Rozaan V - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rozaan V

Amazing.

Amazing place and fully equipped with everything you need. Place is neat and tidy, will go there anytime again. Will do it soon again.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Amazing.

Amazing plek ten volle toegerus met alles wat jy nodig het. Die plek is netjies en agtermekaar, sal enige tyd weer teruggaan soontoe. Hopelik binnekort.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Fynbos Cottage se terugvoer

Hi, thank you so much for the amazing review we look forward to hosting you again.
Warm regards,
Mandy

Fynbos Cottage
Celeste B - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Celeste B

Dit was fantasies!

Sal weer in die toekoms van die cottage gebruik maak. Naby alles en so rustig! Baie dankie. Puik diens.

Henry H - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Henry H

'n Baie lekker plek met twee kaggels.

Plek was netjies by aankoms. Beddegoed mooi en skoon. Die kaggels was die beste van die hele verblyf. Genoeg om te sien in die omgewing.

Suzette H - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Suzette H

Heerlik gerus en was gemaklik bederf in die kothuis.

Ek het lekker gekuier in die kothuis. Ek voel net as ons 2 of meer was, is R300 per persoon per nag dalk bietjie hoog. 'n Prys per nag vir 'n kothuis mag dalk meer aanloklik wees.

Cathari J - Okt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cathari J

Ons het baie lekker gebly. Die huisie is 'n lekker grote en dit is baie nice dat daar 'n aparte toilet ook is.

Dit was baie lekker plek om te bly. Ek het wel twee goed wat ek aandag aan sal gee. Gedurende die dag is dit kook warm op die stoep met geen skadu, ons het ons eie skadunet opgesit. Die tweede slaapkamer se matrasse is baie dun. Dit was regtig nie ernstige goed nie, maar dink dit kan die plek net soveel lekkerder maak.

Immanuel L - Aug 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Immanuel L

Dit was lieflik en ek het die rustigheid geniet.

Baie lieflik, rustig en skoon!

Joanna S - Jan 2014
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Joanna S

Dit was 'n lekker ruim plek, en ons het alles gehad wat nodig was.

Alles was maklik daar.

Elaine C - Apr 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elaine C

Peaceful, will book again,

Near the beach for hubby to fish, we will book here again .

Sarel L - Okt 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sarel L

Nice and quiet

A good stay in Bettys Bay.

Annie C - Jun 2013
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Annie C

Fynbos Kothuis was quiet and comfortable and a good option for a relaxing getaway.

Innocent the caretake at Fynbos Cottage is a real gem. Although the social area is not very private one can relax and enjoy the peace and quiet of Betty's Bay. And best of all, this unit is pet friendly although not fenced off. Thank you.

Ernie P - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ernie P

Die kothuis is volledig toegerus.

Verblyf was aangenaam.

Rene V - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Rene V

Dit was 'n goeie plek om te rus.

Sien die sterre hieronder.

Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Aster-singel 4167, Bettysbaai, 7141, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAce7aeea85817bc4e2a897df06d4284bcdee4b0b6e599cf4e8db32e953017b0e1eeb8b1f55d79f732b8e857f14018ffc33232?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 74 5 1 5 4167 Aster Close Bettys Bay 7141 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.365977 18.886526

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang