Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Fynbos Cottage

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 75 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.1
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.2
Veiligheid
4.4
Dudley T
1 nag
5.0
Sep 2024

Rustig en. Was baie lekker, die plek is so rustig en netjies. Defnitief 'n moet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johanna J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Lekker gebly. Goed toegeruste akkommodasie, skoon en netjies. Goeie ligging. Die vuurherd het goed te pas gekom met die gure weer die Saterdag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Genevieve K
Kort verblyf
5.0
Apr 2024

Amazing. My stay at Fynbos Cottage was definitely comfortable. This was real value for money and they will see me again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leonie K
Kort verblyf
5.0
Mrt 2024

Rustig veiling en too perfection. Ons het baie lekker gebly. Alles in werkende toestand en die erf was skoon en perfek vir ons skouhonde. Die braai op die stoep was 'n pluspunt. Sal weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Larne L
Kort verblyf
4.8
Feb 2024

Beautiful surroundings, comfortable space to unwind and relax. This was our second stay at Fynbos. The cottage is comfortable and well-equipped. Swimming beach access is a little bit of a distance from the cottage, but walkable. At the price we paid for our weekend stay, we would definitely return more often.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Danie R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jul 2024

Het die tydjie op Betty's Baai baie geniet. Plekkie is lekker ruim en beskik oor alles wat jy nodig het, net 'n bietjie ver van die see af, andersins het ons baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Patrick B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Jul 2024

Was 'n goeie plek. Dit is fantasties. Die verblyf was goed, net die gasheer was nie van die vriendelikste nie.

Netheid
5.0
Diens
2.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Boshoff S
1 nag Gesin met tieners
4.2
Jan 2024

Simple no-frills accommodation, well maintained, clean and functional. Good value. Very simple no-frills accommodation, well maintained, clean and functional. Very good value for money for a one-night stay-over.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

René H
Kort verblyf Saam met vriende
4.0
Jun 2024

Ons sal beslis weer terug gaan. Alles was daar vir 'n gemaklike naweek. Kommunikasie was goed en ons is vriendelik ontvang.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Pieter L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Mrt 2024

Baie gerieflik. Geen lekplekke, net buiteliggie baie dof en oondlig werk nie.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.2/5

Pat Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 112

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
Vanaf R 800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Aster-singel 4167, Bettysbaai, 7141, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAce7aeea85817bc4e2a897df06d4284bcdee4b0b6e599cf4e8db32e953017b0e1eeb8b1f55d79f732b8e857f14018ffc33232?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 75 5 1 5 4167 Aster Close Bettys Bay 7141 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.365977 18.886526

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang