Fynbos Ridge
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.3/5
Nicky Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 175
Op LekkeSlaap 11 jaar
Opsomming van Resensie
Emre R - Jan 2024
Algehele gradering
Beautiful stay.
Melissa B - Jan 2023
Algehele gradering
Dit was 'n great vakansie gewees en die mense so vriendelik. Huisie is pragtig.
Johan V - Apr 2023
Algehele gradering
Pragtige uitsig oor see en lekker kuier op Gholfbaan.
Anonieme gas - Jan 2024
Algehele gradering
Stewart H - Apr 2024
Algehele gradering
Mooi skoon en stil toe ons daar kom, maar dinge het baie vinnig verander.
Lees meerLesley V - Apr 2023
Algehele gradering
Very relaxing.
Reagan J - Apr 2023
Algehele gradering
Als was goed, net die pad in na die huis.
Jaco A - Des 2023
Algehele gradering
Rustige omgewing vir 'n oornag stop.
Carmen V - Des 2023
Algehele gradering
Baie gemaklik, onthou jou golfstokke.
Lesley V - Des 2023
Algehele gradering
Average.
Stephan D - Okt 2023
Algehele gradering
Uiteindelik lekker gebly, maar was by die verkeerde plek ingeboek a.g.v. swak kommunikasie van hulle kant af, maar was toe deur hulle reggestel.
Lebohang N - Nov 2022
Algehele gradering
Clean, tranquil and very beautiful place. Ever needed unit is available.
Judy S - Feb 2022
Algehele gradering
The staff were friendly and helpful. The unit was clean with a beautiful view.
Rene V - Jul 2022
Algehele gradering
Rustigheid vanself!
Fynbos Ridge se terugvoer
Hi Rene,
Thank you for your constructive feedback, it helps us to prioritize as we continuously improve.
Regards
The Fynbos Team
Alex G - Jan 2022
Algehele gradering
Lekker ontspan, goeie geriewe, genoeg om te doen as jou kinders nog jonk is.
Fynbos Ridge se terugvoer
Hi Alex
Ons waardeur u terugvoering en is bly u het die bly geniet. Hoop om u gou weer te sien
Groete
Cassandra L - Des 2022
Algehele gradering
Great.
David M - Apr 2022
Algehele gradering
Peaceful.
Aneesah A - Jan 2022
Algehele gradering
Stunning views.
Marlene E - Mrt 2022
Algehele gradering
Een aand se kuier by Fynbos.
Louise C - Mrt 2022
Algehele gradering
Geen daaglikse skoonmaakdiens.
Fynbos Ridge se terugvoer
Hi
Dankie vir u terugvoering.
In ons welcome note verskaf ons al ons inligting aan ons gaste aangaande die skoonmaak van ons Selfsorg eenhede. Omdat dit n selfsorg eenheid is, is ons skoonmaak nie ingesluit nie, maar ons noem wel in ons welcome note dat ons n addisionele fooi vra indien ons gaste n skoonmaak verlang. Ons noem ook op ons website dat ons n 8 km grondpad het, ongelukkig is die grondpad buite ons beheer. Hoop in die toekoms sal dit verbeter.
Groete
Nicky
Eduard O - Des 2022
Algehele gradering
'n Asemrowende uitsig oor die oseaan.
Fynbos Ridge se terugvoer
Goeie dag
Ons is bly u het ons verblyf geniet, a.g.v van die inwoners van Eersterivierstrand wat gedurende Desember vakansies huis toe kom is parkering beperk en het ons geen ander keuse as om ons gaste te verwys om te stap vanaf die Eersterivier hek tot by die strand nie. Ons is baie jammer vir die vliee tydens hierdie vakansie a.g.v van die plase wat na aan ons golfbaan gelee is het ons n vliee probleem tydens ons somer seisoen. Hoop ons sien gou weer
Groete
Attie F - Des 2021
Algehele gradering
Nr. 10 het ongelooflike uitsig oor die Tsitsikamma-kuslyn.
Fynbos Ridge se terugvoer
Hi,
Baie dankie vir u terugvoering, ons waardeer dit baie. Hoop om u gou weer te sien.
Groete
Nicky
Judy V - Des 2021
Algehele gradering
Dit is 'n pragtige plek wat naby die see is.
Charline F - Des 2021
Algehele gradering
Pragtige plekkie.
Phillip H - Des 2021
Algehele gradering
Het Fynbos Ridge gebruik om Tsitsikamma omgewing te verken.
Lenel T - Mei 2021
Algehele gradering
Heerlik, sal weer die spot gebruik.
Fynbos Ridge se terugvoer
Hi Lenel,
Dankie vir u terugvoering, hoop ons sien weer gou in die toekoms.
Groete
Nicky
Cj V - Mrt 2021
Algehele gradering
Goeie ontspanning!
Hanli D - Feb 2021
Algehele gradering
Stil, baie netjies en waarde vir geld.
Basetsana M - Jan 2021
Algehele gradering
The view was tranquil.
Phumzile P - Aug 2021
Algehele gradering
It was out of this world, nice and quiet place.
Fynbos Ridge se terugvoer
Hi Phumzile,
We appreciate your response, we hope to see you again.
Kind regards,
Nicky.
Arrie N - Des 2021
Algehele gradering
Baie bekostigbaar en netjiese verblyf.
Fynbos Ridge se terugvoer
Hi,
Baie dankie vir u terugvoering, ons is bly u het die omgewing geniet. Hoop om u gou weer te sien
Groete,
Nicky.
Greg S - Jun 2021
Algehele gradering
Great - too short.
Darryl S - Jan 2021
Algehele gradering
Well equipped and good location
Chris K - Des 2021
Algehele gradering
Raserige gaste, dronk mense kom sit sommer op jou stoep.
Karensa R - Des 2020
Algehele gradering
Was ongelooflik lekker en mooi, het elke oomblik geniet. Die uitsig onverbeterlik.
Elizabeth M K - Jan 2020
Algehele gradering
Ons het heerlik gebly in een van die eenhede met 'n absolute pragtige uitsig.
Alta R - Des 2020
Algehele gradering
Dit was heerlik.
Mynhardt V - Feb 2020
Algehele gradering
Baie mooi en rustig.
Estelle B - Jan 2020
Algehele gradering
Goeie ontvangs. Aangenaam verras.
Raymond A - Jan 2020
Algehele gradering
Baie goed ingerig veilig en natuurlike vryheid.
Brenda B - Nov 2020
Algehele gradering
Teleurgestel.
Anonieme gas - Aug 2020
Algehele gradering
Mariette W - Des 2020
Algehele gradering
'n Paar (frustrerende) dae in Fynbos Ridge.
Lees meerEileen S - Okt 2020
Algehele gradering
Oulike idea en glo dit was op 'n stadium nice. Daar's regtig iewers fout met die bestuur van die estate. Geen instandhouding nie. Die appliances werk nie. Self-catering unit en naaste winkel is 20 km weg. Ons moes maar in 'n pot kook net om koffie te kry.
Jeanine R - Nov 2019
Algehele gradering
Alleentyd saam met familie of vriende.
Lees meerMariaan V - Sep 2019
Algehele gradering
Baie rustig en ontspannend.
Sané V - Jun 2019
Algehele gradering
Wonderlik en rustig.
Lucy V - Jan 2019
Algehele gradering
Baie aangenaam en netjies.
Fynbos Ridge se terugvoer
Hi Lucy,
Dankie vir die goeie terug voering. Ongelukkig is die pad glad nie onder ons beheer nie, dis n munisipale pad en ons mag geensins aan die pad werk nie, ons het al in die verlede probeer. Daar is aangedui dat hulle vroeg vanjaar die pad gaan verbeter en dan kyk na grys of teer, so ons hoop dat ons julle weer kan vewelkom met n splinternuwe pad!
Vriendelike groete,
Fynbos Golf Club
Ebrahim K - Des 2019
Algehele gradering
Nice place for a short stay like we had.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Lekker plek vir 'n kort wegbreek.
Baie lekker plek vir gholfspelers, niks vir kinders, maar dis veilig en die mense is baie vriendelik en hulpvaardig.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Dawid S - Nov 2019
Algehele gradering
Uitstekende naweekwegbreekplek.
Anonieme gas - Jan 2019
Algehele gradering
Tom N - Feb 2019
Algehele gradering
Uitdagend die eerste aand, absoluut perfek die tweede aand.
Lees meerTheuns B - Jan 2019
Algehele gradering
Wonderlike uitsig en netjiese verblyf.
Fynbos Ridge se terugvoer
Goeie middag,
Danie vir die mooi terug voering. Die pad is ongelukkig onder die munisipaliteit se beheer en ons mag geen veranderings of verbeterings aanbring nie, ons het al als probeer. Ons kry ook gereeld beloftes dat die pad herstel en geteer gaan word, maar die datums word al hoe meer uitgeskyf. Ons sal verseker aanhou druk op hulle plaas en hoop dat die volgende keer wat julle kom kuier, die pad in n goeie toestand sal wees.
Lekker dag!
Vriendelike groete,
Fynbos Golf Club
Nic M - Jan 2019
Algehele gradering
All good except the road to leading to Fynbos.
Fynbos Ridge se terugvoer
Good afternoon,
Thank you for your reply. Unfortunately the road is under the local municipalities responsibility, so very difficult to control. We have been promised a total repair and possibly an upgrade early this year so we are keeping our fingers crossed. We hope to be able to welcome you again and with a good road in the future.
Kind regards,
Fynbos Golf Club
Raj S - Des 2019
Algehele gradering
Good size cottage and beautiful sea views. Lacks cleanliness and basic conveniences.
Lees meerSimon M - Des 2019
Algehele gradering
It is very nice experience.
Annamare W - Des 2018
Algehele gradering
Pragtige see-uitsig.
Lees meerFynbos Ridge se terugvoer
Hi Annamare,
Dankie vir die uitstekende terug voering. Ons is baie bly julle het dit geniet hier by ons. Soos julle weet is dit n munisipale pad, ons het geen beheer oor die instand houding en verbetering hiervan nie, maar ons veg sonder ophou om druk op hulle te hou. Daar is vir ons gese dat die pad vroeg vanjaar verbeter gaan word so ons hou duim vas as julle weer kom dat die pad in goeie kondisie of selfs geteer is.
Baie dankie weer vir die terug voering en lekker dag verder,
Groete
Fynbos Golf Club
Johanna C - Okt 2018
Algehele gradering
Fantasties.
Fynbos Ridge se terugvoer
Hi Johanna,
Baie dankie vir die mooi terug voering, ons hoop om jou gou weer te kan verwelkom.
Vriendelike groete,
Fynbos Golf Club
Zani D - Apr 2018
Algehele gradering
Baie rustige wegbreek plekkie, volledig toegerus, met 'n pragtige uitsig oor die see. Eenheid nr 3.
Marlize S - Jan 2018
Algehele gradering
Baie netjies met 'n baie mooi uitsig.
Melinda V - Apr 2018
Algehele gradering
Nie bevredigend nie.
Pieter G - Des 2017
Algehele gradering
Die eenheid is prakties en alles wat nodig is is beskikbaar.
Benita O - Des 2017
Algehele gradering
Baie netjies en naby die gholfbaan.
Enslin N - Nov 2017
Algehele gradering
Een van my lekkerste verblyfplekke in die Oos-Kaap.
Willem (len) W - Apr 2017
Algehele gradering
Pragtige area en die verblyf was netjies en skoon, dit baie geniet.
Simon T - Des 2017
Algehele gradering
Uitstekende uitkyk op die see.
Anton V - Apr 2017
Algehele gradering
Baie netjies en skoon, rustige atmosfeer en baie naby aan see.
Lees meerMarc G - Jan 2017
Algehele gradering
Verblyf self was aangenaam.
Lees meer- Kapasiteit: 48 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Fynbos Gholf- en Buiteklub, Eersterivier, 6303, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang