Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Fynbos and Luxurious 1-bedroom garden cottage

Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.6
Chris E
Kort verblyf
5.0
Nov 2023

Amazing. Ek het regtig 'n amazing tyd gehad. Ingrid het my op haar hande gedra, en die plek was 100% en sy het elke dag verseker dat ek happy is en is alles reg. WiFi werk, koffie en vrugte was 'n bonus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Estella O
Kort verblyf
5.0
Mei 2023

Wonderlike paar dae in Stellenbosch. Ingrid is die perfekte gasvrou, en gee baie aandag aan detail in die kamers. Kamer is netjies en keurig uitgelê. Jy voel dadelik tuis. Sal beslis weer daar bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ingrid
Fynbos and Luxurious 1-bedroom garden cottage
Baie dankie Estella , jy was 'n wonderlike gas om te huisves. Jy is enige tyd weer welkom.

Renske A
Kort verblyf
5.0
Apr 2023

Fantasmagories! Ek was baie goed verwelkom. Ingrid het ook uit haar pad gegaan met eetgoedjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ingrid
Fynbos and Luxurious 1-bedroom garden cottage
Baie dankie Renske, jy was 'n wonderlike en gemaklike gas. Mense soos jy maak die bedryf vir ons die moeite werd. Baie dankie, Ingrid

Kobus O
Kort verblyf
4.4
Jan 2023

Verblyf vir enkelpersoon naby universiteit. Ingrid is 'n sorgsame gasvrou wat my staproete uitgewerk het, my van die beurtkragdrama op hoogte gehou het en selfs 'n sambreel gaan koop het toe sy dink ek mag dalk natreën. Met haar snoeperye in die kamer wys sy dat sy vir haar gaste omgee.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Ingrid
Fynbos and Luxurious 1-bedroom garden cottage
Baie dankie Kobus. Jy was 'n wonderlike gas wat die bedryf die moeite werd maak. Altyd weer welkom. Groete Ingrid

Kobus O
Kort verblyf
4.2
Jun 2023

Nice stay. Warm bed. Friendly people.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Antonio Luciano B
Kort verblyf
5.0
Des 2022

Friendly and good customer service! Private and central to all necessary points to make your stay pleasant.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ingrid
Fynbos and Luxurious 1-bedroom garden cottage
Thank you Antonio , was absolutely a pleasure hosting you. Always welcome again. Kind Regards Ingrid

Brendan J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2022

Perfect accomodation with the greatest host I've ever had. Ingrid went above any beyond to make us feel welcome and taken care of. From preparing the room, asking us if there was anything else we needed and giving us ideas for what to do in the town whilst visiting. She really put in the extra effort and requested personal feedback which drives home the point of how much she cares about her guests. Wonderful experience!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ingrid
Fynbos and Luxurious 1-bedroom garden cottage
Thank you so much Brendan, it was absolutely a pleasure to have hosted you two. You are always welcome back.

Jean D
Kort verblyf
5.0
Okt 2022

Baie gerieflike kamer. Die gasvrou is baie vriendelik en hulpvaardig. Ek sal weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elana W
Kort verblyf
5.0
Okt 2022

Tranquil, restful, an oasis. Ingrid was absolutely amazing, took care of my every need.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan V
Kort verblyf
4.4
Aug 2022

Gerieflike oornagverblyf. Die netjiese kamer bied alles wat nodig is vir 'n sakereisiger of student. Stapafstand na die middedorp en kampus.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Ingrid
Fynbos and Luxurious 1-bedroom garden cottage
Baie dankie vir jou bespreking en terugvoer Zelda. Dit was 'n groot plesier om Zander te huisves. Die kamer was mooi netjies gelaat en is Zander enige tyd weer welkom om in Fynbos te bly. Vriendelike Groete Ingrid

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Ingrid Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Paul Krugerweg 5, Dennesig, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbdd36fd4fd9fe3e9780c52d6541abf8ac9ad67a88735b7362f492805c80895fdc2143764fa73585fa5f9e6a8461a4380a91b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 10 5 1 5 5 Paul Kruger Road Dennesig 7600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -33.931111932739 18.853987060119

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang