Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Fynbos and Luxurious 1-bedroom garden cottage

Gastehuis
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Paul Krugerweg 5, Dennesig, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Fynbos is 'n oulike gastekamer geleë op 'n residensiële eiendom waar die eienaar woon, in Stellenbosch. Die kamer is versier met 'n Kaapse fynbos en Franse gevoel, en is ideaal vir 'n nag se rus na 'n reis, sakereise of vir diegene wat die dorpie Stellenbosch besoek.

Die Fynbos-kamer het 'n aparte ingang en is ingerig met 'n dubbelbed, 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet, baie kasspasie, en 'n werkstasie met gratis WiFi. Die kamer is toegerus met 'n mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe en 'n yskassie met 'n klein vrieskas.

Die luukse eenslaapkamer-tuinkothuis beskik oor 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kamer het 'n kombuisie met 'n mikrogolfoond, yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe. Gaste kan gebruik maak van 'n gemeenskaplike kombuis buite die kamer met 'n stoof, oond, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is 'n privaat tuin en die kamer het 'n privaat ingang.

Gaste het toegang tot veilige parkeerplek op die perseel, en daar is 24 uur-sekuriteit op en om die eiendom.

Die ligging bied maklike toegang tot die R44-hoofweg, en die eiendom is stapafstand van die middedorp af geleë.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee

Konferensiegeriewe

  • Internet

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.6
Wat gaste dink
Chris E
5.0
Amazing. Ek het regtig 'n amazing tyd gehad. Ingrid het my op haar hande gedra, en die plek was 100% en sy het elke dag verseker dat ek happy is en is...
Sien meer
Nov 2023
Estella O
5.0
Wonderlike paar dae in Stellenbosch. Ingrid is die perfekte gasvrou, en gee baie aandag aan detail in die kamers. Kamer is netjies en keurig uitgelê. ...
Sien meer
Mei 2023
Renske A
5.0
Fantasmagories! Ek was baie goed verwelkom. Ingrid het ook uit haar pad gegaan met eetgoedjies.
Apr 2023
Kobus O
4.4
Verblyf vir enkelpersoon naby universiteit. Ingrid is 'n sorgsame gasvrou wat my staproete uitgewerk het, my van die beurtkragdrama op hoogte gehou he...
Sien meer
Jan 2023
Kobus O
4.2
Nice stay. Warm bed. Friendly people.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Ingrid Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Paul Krugerweg 5, Dennesig, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Gaste dink Fynbos and Luxurious 1-bedroom garden cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Paul Krugerweg 5, Dennesig, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbdd36fd4fd9fe3e9780c52d6541abf8ac9ad67a88735b7362f492805c80895fdc2143764fa73585fa5f9e6a8461a4380a91b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 10 5 1 5 5 Paul Kruger Road Dennesig 7600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -33.931111932739 18.853987060119

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang