Fynbos Single Stay
Kry 10% af op alle besprekings wat 1 dag of minder voor jou verblyf gemaak word. Geldig vir verblyf vanaf 15 Nov 2024 tot 28 Nov 2024.
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 1 persoon
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Harpuisbosstraat 54, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
-
Vanaf
R530R477 per nag (plek vir 1)
Beskrywing
Fynbos Single Stay bied selfsorgverblyf in 'n rustige buurt in die kusdorp Langebaan.
Die kamer bied slaapplek aan 1 gas en het 'n slaapkamer met 'n driekwartbed en 'n gemaklike stoel en voetrus.
'n Tafel en stoel bied aansit eet- of werkplek.
Die badkamer het 'n toilet, wasbak en 'n stort, sowel as hangplek en pakplek vir gaste se klere.
Die kamer beskik oor 'n kombuisie wat met 'n induksieplaat, broodrooster, mikrogolfoond, yskassie, eetgerei, breekware en koffie- en teemaakgeriewe toegerus is.
Verder is daar is 'n platskerm-TV met Prime Video, DStv Stream en Showmax. Gratis WiFi is beskikbaar.
Die kamer het 'n buite-area met 'n tuinsambreel, tafel en 'n baie gemaklike stoel.
Beurtkrag beïnvloed nie die eiendom nie, aangesien daar sonpanele met 'n bystandbattery is.
Gaste het toegang tot veilige parkeerplek en 'n privaat ingang. Gaste kan ook van die buitebraaigeriewe op die perseel gebruik maak.
Die strandmeer, bootklub en die Weskus Nasionale Park is almal naby die verblyf geleë.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Fietsry
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- En-suite
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Verekombers
- Elektriese kombers
- Waaier
- Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Anna-Marie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 17
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Harpuisbosstraat 54, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
- Gaste dink Fynbos Single Stay het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Myburgh Park Langebaan Weskus Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 1 persoon
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Harpuisbosstraat 54, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang