Fynbos Single Stay
Kry 10% af. Geldig vir verblyf vanaf 1 Feb 2025 tot 28 Feb 2025.
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 1 persoon
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Harpuisbosstraat 54, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
-
Vanaf
R550R495 per nag (plek vir 1)
Beskrywing
Fynbos Single Stay bied knus selfsorgverblyf in 'n rustige woonbuurt in die kusdorpie Langebaan.
Die kamer het slaapplek vir 1 gas en beskik oor 'n slaapkamer wat gemeubileer is met 'n driekwartbed en 'n gemaklike stoel en voetrus.
Daar is 'n tafel en stoel vir eet- of werkdoeleindes.
Die badkamer is toegerus met 'n toilet, wasbak en stort, asook 'n plek vir gaste om hul klere te pak en op te hang.
Die kamer het 'n kombuisie-area toegerus met 'n induksieplaat, 'n broodrooster, 'n mikrogolfoond, 'n yskassie, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe.
Die kamer het ook 'n platskerm-TV met Prime Video, DStv Stream en Showmax. Gratis WiFi is ook beskikbaar.
Die kamer het 'n buite-area met 'n tuinsambreel, tafel en 'n baie gemaklike stoel.
Beurtkrag beïnvloed nie die eiendom nie, aangesien dit sonkrag met 'n rugsteunbattery gebruik.
Gaste het toegang tot veilige parkeerplek en 'n privaat ingang. Gaste kan ook die buitebraaigeriewe op die perseel geniet. Die strandmeer, bootklub en die Weskus Nasionale Park is almal naby.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Fietsry
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- En-suite
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Verekombers
- Elektriese kombers
- Waaier
- Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Anna-Marie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 17
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Harpuisbosstraat 54, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
- Gaste dink Fynbos Single Stay het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Myburgh Park Langebaan Weskus Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 1 persoon
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Harpuisbosstraat 54, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang