Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Fynbos Studio

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bass-weg 2586, Bettysbaai, 7141, Wes-Kaap
  • Vanaf R990 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Fynbos Studio is 'n knus, selfsorg-vakansietoevlugsoord in Bettysbaai en bied slaapplek aan 2 gaste wat op soek is na 'n rustige oornagplek met see- en fynbosuitsigte.

Die ateljee het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is met 'n gasstoof, oond, yskas, mikrogolfoond, koffiemasjien, broodrooster, eetgerei en breekware toegerus. Die leefarea het 'n gemaklike rusbank.

Hierdie volledig opgeknapte ateljee is naby Bettysbaai se hoofstrand en die Harold Porter Nasionale Botaniese Tuine geleë. Fynbos Studio is ideaal vir enkelreisigers, 'n paartjie of gaste wat van die huis af wil werk en van die stad se geraas wil ontsnap.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Nederlands
  • Frans

Konferensiegeriewe

  • Internet

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Amelie Geverifieer

Eiendomme 6

Resensies 3

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Bass-weg 2586, Bettysbaai, 7141, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R990
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R990
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bass-weg 2586, Bettysbaai, 7141, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA12dd6580b22ccb3bb951db4434b018b0dcaeb885d9c989b7e6034d0cc12be6bf9680dbd73d3cdf6f292739a0d0a8dcf2f879?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R990 per nag (plek vir 2) 2586 Bass Road Betty's Bay 7141 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -34.352199861844 18.921946870604

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang