Fynbosrust
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Carin Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 33
Op LekkeSlaap 3 jaar
Opsomming van Resensie
Chris J - Jul 2024
Algehele gradering
Fantastiese verblyf!
Willem B - Jul 2024
Algehele gradering
Stil, moderne, goed-toegeruste huis met panoramiese uitsig en uitstekende diens.
Lees meerFynbosrust se terugvoer
Baie dankie vir die wonderlike terugvoer na julle naweek by Fynbosrust. So 'n resensie maak alles die moeite werd. Kom kuier gerus weer.
Lizanne C - Apr 2024
Algehele gradering
Fynbosrust gee rus vir jou siel.
Rozelle V - Apr 2024
Algehele gradering
So 'n heerlike huisie, mooi geleë in die berg wat uitkyk oor Breerivier vallei.
Charlise K - Sep 2023
Algehele gradering
Heerlik gebly.
Rob E - Sep 2023
Algehele gradering
The best place for your soul to rest, relax and "charge the batteries".
Lees meerFynbosrust se terugvoer
It is inspiring words like that makes our work becoming our passion.
Many thanks.
Carin and Anton van dem Bout (manager and owner) And household team
Jasmine, Mariaan and Dawid
Hanneri S - Jul 2023
Algehele gradering
Pragtige verblyf met uitstekende geriewe.
Carli M - Jul 2023
Algehele gradering
Heerlik gekuier!
Fynbosrust se terugvoer
Dankie Carli. Ons streef daarna om ons gaste gelukkig te hou. Bly julle het dit geniet. Carin
Pauline L - Apr 2023
Algehele gradering
Asemrowend!
Alicia H - Apr 2023
Algehele gradering
Fantastiese, rustige, pragtige natuurskoon!
Adele V - Apr 2023
Algehele gradering
5 sterre is nie genoeg nie. Is hier 'n plekkie vir 10?
Sue B - Aug 2023
Algehele gradering
The location, attention to detail, friendliness and helpfulness and comfort of the house made our weekend fabulous.
Fynbosrust se terugvoer
Thank you so much, Sue. It is a pure pleasure.
Jt T - Feb 2023
Algehele gradering
Pragtige uitsig en natuur.
Magda A - Des 2022
Algehele gradering
Hemels.
Mariena D - Jul 2022
Algehele gradering
Goed toegeruste verblyf tussen fynbos en berge, ideale plek vir 'n salige wegbreek.
Fynbosrust se terugvoer
Dankie Mariena. Julle was wonderlike gaste om daar te hê. Dit is net n plesier!
Pieter D - Jul 2022
Algehele gradering
Mooi uitsig en natuurskoon - lekker huis.
Fynbosrust se terugvoer
Dankie Pieter. Baie bly julle het lekker gebly!!
Sonja B - Mrt 2022
Algehele gradering
Perfect place for much needed R&R!
Fynbosrust se terugvoer
Dankie vir die resensie Sonja. Dit verskaf vir ons groot vreugde as mense dit so geniet. Ons verwelkom julle graag weer!!
Gideon R - Feb 2022
Algehele gradering
Baie lekker gekuier en gerus, Fynbosrust sal ons vir seker weer sien.
Wolfram K - Jul 2022
Algehele gradering
Fynbos-hemel op die platteland.
Lees meerFynbosrust se terugvoer
Beste Wolfram, baie dankie vir die wonderlike resensie. Ek gaan definitief bietjie kyk na die netheid. Daar was ‘n vinnige wisseling van gaste, maar dis geen verskoning nie. Julle was wonderlike gaste. Ons verwelkom julle gaste soos julle enige tyd terug.
Johan V - Mrt 2022
Algehele gradering
Baie mooi omgewing en huis!
Fynbosrust se terugvoer
Baie dankie Johan dat julle so mooi na die plek gekyk. En alles gelees het en getrou gevolg het. Julle was wonderlike gaste! Kom gerus weer!
Dempers M - Jan 2022
Algehele gradering
Ongelooflike spesiale plek in die berge!
Fynbosrust se terugvoer
Dankie Dempers. Met sulke amazing gaste soos julle maak dit my taak soveel makliker en is dit net 'n plesier.
Danielle M - Aug 2021
Algehele gradering
Uitstekend, rustig, onvergeetlik.
Eduard F - Sep 2021
Algehele gradering
Ongelooflike ervaring gewees. Die geriewe is fantasties en die uitsig nog beter!
Fynbosrust se terugvoer
Baie dankie Eduard. Waardeer die positiewe terugvoer. Julle was uitsonderlike goeie gaste!
Sonja L - Des 2021
Algehele gradering
Absoluut fantastiese bestemming.
Fynbosrust se terugvoer
Dankie Sonja. Dit was net een groot plesier om die plek te deel met mense soos julle wat 'n liefde het vir die natuur.
Leanne B - Aug 2021
Algehele gradering
Peaceful, tranquil, calming.
Fynbosrust se terugvoer
Many thanks for the excellent review Leanne. What a pleasure it was having guests as tidy as you. It gives me so much pleasure to have people like you staying and we are happy you have enjoyed it so much.
Carla K - Aug 2021
Algehele gradering
Baie nodige ontspanning in asemrowende natuur.
Fynbosrust se terugvoer
More Carla, dankie vir die goeie terugvoer. Dis lekker om te hoor hoe julle dit geniet het. Heerllike sonnige naweek gewees!
Louis B - Mei 2021
Algehele gradering
'n Juweel ontdek waar liggaam en siel kan rus in 'n pragtige omgewing.
Fynbosrust se terugvoer
Baie dankie vir die resensie. Met sulke gaste soos julle sal ons n ver pad kan stap. Hoop om julle gou weer daar te verwelkom.
Riaan D - Apr 2021
Algehele gradering
Stil, rustig en beeldskoon.
Trudy S - Des 2021
Algehele gradering
Dit was asemrowend in die natuur, sal dit beslis weer doen.
Fynbosrust se terugvoer
Dankie Trudy vir n goeie resensie. Baie bly julle het dit so geniet,
Jan T - Jul 2021
Algehele gradering
Wonderlik. Rustig en ontspannend.
Fynbosrust se terugvoer
Baie dankie vir die goeie resensie. Ons bederf graag waarderende gaste soos julle. Die plekkie raak nou so gewild danksy goeie terugvoer soos dit.
Carin
Amy S - Mei 2021
Algehele gradering
A great quiet place for relaxing and unwinding.
Lees meerFynbosrust se terugvoer
Thank you for the good review and compliments. Its so nice to share the place with people like you.
Francois V - Apr 2021
Algehele gradering
Nature and luxury.
Lees meerGraham C - Mrt 2021
Algehele gradering
Peaceful, very helpful hosts.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Langs die R301, Erfdeel 94, Red Bishop-straat, Kleineberg, Mount Bain Natuurreservaat, 15 km vanaf Wolseley, 6830, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang