Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Fynbosrust

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Carin Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 33

Op LekkeSlaap 3 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 33 resensies vir Fynbosrust
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Chris J - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris J

Fantastiese verblyf!

Sien sterre.

Willem B - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem B

Stil, moderne, goed-toegeruste huis met panoramiese uitsig en uitstekende diens.

Fynbosrust was 'n fees. As jy totale stilte wil hê, maar met gerief, is dit die plek vir jou. Die huisie is smaakvol uitgelê, met pragtige tapyte. Die kombuis- en ander geriewe is omvattend. Daar is 'n gemaklike buitebraai op 'n stoep met 'n berguitsig soos min. Binne is die kaggel ook lekker. Carin is 'n uitstekende gasvrou: sy het gereeld met ons opgevolg, voorstelle gemaak. Daarbenewens was sy na die verblyf ook baie hulpvaardig: ons het 'n sak met speelgoed daar vergeet en sy het geweldig baie moeite gedoen om daardie sak weer by ons te kry (te midde van gure weer). Daar is pragtige staproetes en ons kom graag weer terug om dit - en die huisie - te geniet. Hoogs aan te beveel.

Fynbosrust se terugvoer

Baie dankie vir die wonderlike terugvoer na julle naweek by Fynbosrust. So 'n resensie maak alles die moeite werd. Kom kuier gerus weer.

Fynbosrust
Lizanne C - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizanne C

Fynbosrust gee rus vir jou siel.

Absolute "gem" van 'n plek. Daar is alles wat jy nodig het en meer. Die span se aandag aan detail is merkwaardig. Haar kommunikasie van begin tot einde is foutloos. Sal dit regtig aanbeveel vir enige iemand wat wil wegbreek uit die besige stad.

Rozelle V - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rozelle V

So 'n heerlike huisie, mooi geleë in die berg wat uitkyk oor Breerivier vallei.

Mooiste decor! In so 'n mooi area geleë! Perfekte wegbreekplekkie uit die Kaap, nie te ver om te ry nie en so afgesonder, mens kan nie anders as afskakel nie!

Charlise K - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlise K

Heerlik gebly.

Carin is baie behulpsaam en gaan uit haar pad uit om mens tuis te laat voel. Sal dit vir almal aanbeveel.

Rob E - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rob E

The best place for your soul to rest, relax and "charge the batteries".

Words can not describe how special and beautiful this place is, from the beautiful surrounding mountain scenery to stepping onto the deck and taking in the fresh air and beauty. The house is well thought out with fresh flowers on the table, table settings laid out already, warm blankets and a fantastic big fireplace with enough wood for those cold evenings. We spent 6 nights and we are well rested. From reading on the deck while sitting in the sun to migrating to the fireplace as evening sets in. Enjoy the views of the birds at the bird bath and don't forget the two mongoose that come to visit. Binoculars and bird books are a must! There are some nice hikes so don't forget comfortable shoes for that. The tranquillity and soulfulness are world class. Thank you Carin, we will be back soon.

Fynbosrust se terugvoer

It is inspiring words like that makes our work becoming our passion.

Many thanks.
Carin and Anton van dem Bout (manager and owner) And household team
Jasmine, Mariaan and Dawid

Fynbosrust
Hanneri S - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanneri S

Pragtige verblyf met uitstekende geriewe.

Heerlik gekuier in hierdie lieflike huis met 'n fantastiese uitsig. Baie netjies en stylvol. Wonderlike leefarea, pragtige slaapkamers en 'n gerieflike houtdek met oorgenoeg vuurmaakhout. Uitsonderlike kliëntediens!

Carli M - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carli M

Heerlik gekuier!

Fynbosrust is heerlik, dis netjies en het alles wat mens nodig het. Die stilte en pragtige uitsig is regtig wonderlik. Dankie, Carin!

Fynbosrust se terugvoer

Dankie Carli. Ons streef daarna om ons gaste gelukkig te hou. Bly julle het dit geniet. Carin

Fynbosrust
Pauline L - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pauline L

Asemrowend!

Baie netjies en goed toegerus met moderne geriewe insluitend 'n Nespresso masjien. Mooi omgewing met muishonde, dassies en voëls sigbaar vanaf die voorstoep. Troeteldiervriendelike restaurante naby aan verblyf (Calabash en die Boord). Bobbejane was bietjie lastig veral omdat ons Schnauzers saam met hulle wou speel maar dit is maar deel van die natuur waar ons hul habitat deel.

Alicia H - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alicia H

Fantastiese, rustige, pragtige natuurskoon!

Ons het heerlik gebly- die huis is perfek ingerig met alles wat mens benodig. Uitsig oor die vallei is pragtig. Natuurgeluide is verfrissend na die stad se geraas. Lekker dat mens geïsoleerd is, want ons honde kon lekker rondloop sonder om ander te pla. Die omgewing het ook lekker plekke om te besoek soos Monk's Gin vir lekker gin-proe.

Adele V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adele V

5 sterre is nie genoeg nie. Is hier 'n plekkie vir 10?

Dankie Carin vir jul ongelooflike plek van hemel wat ek kon beleef vir 2 dae. Julle het letterlik aan als en meer gedink. Ek't nie geweet van die wêreld daar buite of kragprobleme nie. Ek kom definitief weer terug! Dankie dankie.

Sue B - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sue B

The location, attention to detail, friendliness and helpfulness and comfort of the house made our weekend fabulous.

Everything was just perfect. The house is well stocked with everything you need, the remoteness of the house and glorious views and the indoor and outdoor fireplace added to our amazing experience.

Fynbosrust se terugvoer

Thank you so much, Sue. It is a pure pleasure.

Fynbosrust
Jt T - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jt T

Pragtige uitsig en natuur.

Wonderlike plek vir wegkom. Huis is toegerus met alles wat jy kan dink jy nodig gaan hê. Selfs koffie, tee, 500ml melk en sout en peper en ander speserye. Genoeg hout om kaggel te maak vir die hele winter. Ek wil weer gaan.

Magda A - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magda A

Hemels.

Wat 'n pragtige plek. Kan nie genoeg kry van die mooi berge nie. Sou dit nog meer as 5 sterre wou gee. Mooi skoon en gerieflik, als wat 'n mens nodig het. Heerlik met die sonkrag, loadshedding het glad nie gepla nie.

Mariena D - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariena D

Goed toegeruste verblyf tussen fynbos en berge, ideale plek vir 'n salige wegbreek.

Ons kon heerlik ontspan en net sit en uitkyk oor die mooiste fynbos en berge. Goed toegeruste huis met bederwe soos 'n skottelgoedwasser, warm komberse en 'n lieflike kaggel.

Fynbosrust se terugvoer

Dankie Mariena. Julle was wonderlike gaste om daar te hê. Dit is net n plesier!

Fynbosrust
Pieter D - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter D

Mooi uitsig en natuurskoon - lekker huis.

Die Eskom-situasie het nie gehelp nie, maar wonderlike plek om tyd te spandeer.

Fynbosrust se terugvoer

Dankie Pieter. Baie bly julle het lekker gebly!!

Fynbosrust
Sonja B - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja B

Perfect place for much needed R&R!

We all loved the peace and quiet, the walks and stillness. Sheba loved the early morning walks and watching the views from the deck. It's the perfect place for recharging. We'll definitely be back!

Fynbosrust se terugvoer

Dankie vir die resensie Sonja. Dit verskaf vir ons groot vreugde as mense dit so geniet. Ons verwelkom julle graag weer!!

Fynbosrust
Gideon R - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gideon R

Baie lekker gekuier en gerus, Fynbosrust sal ons vir seker weer sien.

Ons sal vir seker weer teruggaan na Fynbosrust toe. Dit is die perfekte plek om jou battery te herlaai. Ons sal ook dit enige dag kan aanbeveel. Daar is lekker staproetes na 'n waterval en in die berg. Dit is baie veilig en stil. Daar is geen verkeer wat jou wegbreek kan steur. Ons sien vir julle gou weer.

Wolfram K - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wolfram K

Fynbos-hemel op die platteland.

Fynbosrust is 'n ongelooflike versteekte juweel! Perfek vir 'n wegbreek in die platteland om die siel weer te vernuwe. Baie privaat en net die natuur se stilte kan gehoor word. Die huis het al die geriewe wat mens mag nodig kry en Carin was baie behulpsaam met al die vrae en versoeke wat ons gehad het. Ons hoop om binnekort weer te kom kuier vir meer as net 'n naweek - dit was 'n absolute plesier om daar te wees!

Fynbosrust se terugvoer

Beste Wolfram, baie dankie vir die wonderlike resensie. Ek gaan definitief bietjie kyk na die netheid. Daar was ‘n vinnige wisseling van gaste, maar dis geen verskoning nie. Julle was wonderlike gaste. Ons verwelkom julle gaste soos julle enige tyd terug.

Fynbosrust
Johan V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan V

Baie mooi omgewing en huis!

Ons ervaring was baie goed, kan dit beslis aanbeveel.

Fynbosrust se terugvoer

Baie dankie Johan dat julle so mooi na die plek gekyk. En alles gelees het en getrou gevolg het. Julle was wonderlike gaste! Kom gerus weer!

Fynbosrust
Dempers M - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Dempers M

Ongelooflike spesiale plek in die berge!

Ek, my vrou, en 10 maande oue seun het 'n ongelooflike lekker tyd by Fynbosrust gehad. Die huis is baie netjies en het alles wat mens nodig het. Die ligging is beautiful en dit was 'n great tyd om net "bos-tv" te geniet. P.S. Carin is amazing!

Fynbosrust se terugvoer

Dankie Dempers. Met sulke amazing gaste soos julle maak dit my taak soveel makliker en is dit net 'n plesier.

Fynbosrust
Danielle M - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danielle M

Uitstekend, rustig, onvergeetlik.

Huisie was pragtig een omgewing nog mooier. Sal definitief weer gaan.

Eduard F - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eduard F

Ongelooflike ervaring gewees. Die geriewe is fantasties en die uitsig nog beter!

Carin het ons tuis laat voel en ons kon baie lekker ontspan. Die geriewe is fantasties en daar is als wat jy nodig het. Ons sal verseker teruggaan!

Fynbosrust se terugvoer

Baie dankie Eduard. Waardeer die positiewe terugvoer. Julle was uitsonderlike goeie gaste!

Fynbosrust
Sonja L - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja L

Absoluut fantastiese bestemming.

Pragtige blyplek met alles wat jou hart begeer!

Fynbosrust se terugvoer

Dankie Sonja. Dit was net een groot plesier om die plek te deel met mense soos julle wat 'n liefde het vir die natuur.

Fynbosrust
Leanne B - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leanne B

Peaceful, tranquil, calming.

Exceeded expectations and will definitely visit again.

Fynbosrust se terugvoer

Many thanks for the excellent review Leanne. What a pleasure it was having guests as tidy as you. It gives me so much pleasure to have people like you staying and we are happy you have enjoyed it so much.

Fynbosrust
Carla K - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carla K

Baie nodige ontspanning in asemrowende natuur.

Die huis het alles wat mens benodig om die tyd saam met geliefdes/vriende te geniet. Die natuur om mens is 'n hoogtepunt.

Fynbosrust se terugvoer

More Carla, dankie vir die goeie terugvoer. Dis lekker om te hoor hoe julle dit geniet het. Heerllike sonnige naweek gewees!

Fynbosrust
Louis B - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis B

'n Juweel ontdek waar liggaam en siel kan rus in 'n pragtige omgewing.

Die huis, ligging en hoe gerieflik dit toegerus is laat almal ontspan en die natuur geniet. Lekker familie-aande en samesyn soos in die ou dae. Ons sal gereeld gaan kuier.

Fynbosrust se terugvoer

Baie dankie vir die resensie. Met sulke gaste soos julle sal ons n ver pad kan stap. Hoop om julle gou weer daar te verwelkom.

Fynbosrust
Riaan D - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan D

Stil, rustig en beeldskoon.

Alles wat jy nodig het in huis.

Trudy S - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Trudy S

Dit was asemrowend in die natuur, sal dit beslis weer doen.

Dit was regtig die moeite werd om ons 8 jaar huweliksherdenking by Fynbosrust deur te bring. Sal definitief weer boek maar die keer meer dae. Baie dankie Carin, ons het dit daar geniet, die plek is baie mooi.

Fynbosrust se terugvoer

Dankie Trudy vir n goeie resensie. Baie bly julle het dit so geniet,

Fynbosrust
Jan T - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jan T

Wonderlik. Rustig en ontspannend.

Dit is een van die beste plekke om te ontspan en die Kaapse natuur te waardeer. Dit is 'n plek waar jy kan wegbreek van die gejaag en herlaai. Perfek vir jou en jou beter helfde of gesin van 3 of 4 mense.

Fynbosrust se terugvoer

Baie dankie vir die goeie resensie. Ons bederf graag waarderende gaste soos julle. Die plekkie raak nou so gewild danksy goeie terugvoer soos dit.

Carin

Fynbosrust
Amy S - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amy S

A great quiet place for relaxing and unwinding.

We felt so relaxed and rejuvenated being immersed in the mountains with nothing but the sounds of birds. The house was immaculately clean and you can tell the owners put a lof of love and attention into the details. The insulation is really good so we stayed super warm even though it was going into winter. The bed is extremely comfortable. We had no problems with running out of electricity even with a cloudy/rainy weekend. I would come back every weekend if I could.

Fynbosrust se terugvoer

Thank you for the good review and compliments. Its so nice to share the place with people like you.

Fynbosrust
Francois V - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Francois V

Nature and luxury.

We can recommend Fynbosrus to anyone looking for a peaceful destination in nature. The house is simple but very practically designed, with beautiful furniture and top finishes. The place is dead quiet at night, and withthe exceptionally comfortable bed, we both had the best night's rest in recent memory. The location is perfect; beautiful walks in fynbos, waterfalls and mountains, and only 90 minutes from Cape Town. Our 2 nights there made us feel like we had been on holiday for a week. Will definitely be going back.

Graham C - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Graham C

Peaceful, very helpful hosts.

The 2km road to the cottage is bad gravel. Not suitable for anything other than a bakkie/ SUV.

Vanaf
Vanaf R2 550
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R2 550
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R301, Erfdeel 94, Red Bishop-straat, Kleineberg, Mount Bain Natuurreservaat, 15 km vanaf Wolseley, 6830, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe9500c521e090718376d2dd016b26d025c83b573f15897444f0a5dc48c26337407d56e794720f34247df1a8280323bf2d794?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 550 per nag, vir 4 mense 33 5 1 5 Off the R301 Plot 94, Red Bishop Street, Kleineberg 6830 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.511994063843 19.162270613136

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang