Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

FynBossies

  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sentraalstraat 37, Pearly Beach, 7220, Wes-Kaap
  • Vanaf R950 per nag (plek vir 5)

Beskrywing

FynBossies is 'n lieflike selfsorg-vakansiehuis in die hartjie van Pearly Beach, net 100 m van die strand af. Die strand naaste aan die huis is 'n heerlike visvangplek en daar kan selfs met fietse op die lang, uitgestrekte strand gery word.

Die huis bied slaapplek aan 5 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n gastetoilet. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n enkelbed. Die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n skottelgoedwasser toegerus is. Die kombuis lei na 'n etenstafel met genoeg sitplek en 'n sitarea met gemaklike rusbanke, 'n binnebraai en 'n TV. WiFi is nie beskikbaar nie

Die stapeldeure lei na 'n sonnige stoep waar Pearly Beach se pragtige fynbos en sterre in die aand geniet kan word.

Kamer-opset

Slaapplek vir 5 mense 2 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
TV
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.5
Veiligheid
4.4
Gaste se hoogtepunte
Colen H
5.0
Plek is skoon en is in 'n veilige area. Beddens is baie gerieflik. Baie nice, het dit baie geniet.
Nov 2024
Robin D
Saam met vriende
5.0
Rustig, veilig en gemaklik. Ons het baie lekker gebly. Daar was als wat ons nodig gehad het, ons het nie nodig gehad om enigiets van die huis af te br...
Sien meer
Okt 2024
Cornelius E
Saam met lewensmaat
5.0
Rustige kuier by die see. Dit was skoon en netjies - dit is 'n pragtige huis met 'n see uitsig. Dink in die somer sal dit baie lekker wees as mens die...
Sien meer
Aug 2024
Marcel B
Saam met lewensmaat
4.8
Cozy tranquility. Most amazing getaway for a small family or couple. Very comfortable furniture and beds. Perfect size house with quiet...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2024
Gary C
Saam met vriende
4.6
Awesome nice location and great for the 4 days. Fireplace ventilation is a bit poor. On windy days, the smoke blows back into the house...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Inanda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Sentraalstraat 37, Pearly Beach, 7220, Wes-Kaap
  • Gaste dink FynBossies het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 950
per nag (plek vir 5)
Vanaf
Vanaf R 950
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sentraalstraat 37, Pearly Beach, 7220, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcf2c138668b77b4403da201c90c7e70f277c6e724c03ba8787604d226fd2578a579b47880e73986cc5a76c7334dd50aa097c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 5) 11 5 1 5 37 Central Street Pearly Beach 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.6610439 19.488702

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang