Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

FynBossies

Selfsorg
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sentraalstraat 37, Pearly Beach, 7220, Wes-Kaap
  • Vanaf R950 per nag (plek vir 5)

Beskrywing

FynBossies is 'n lieflike selfsorg-vakansiehuis in die hartjie van Pearly Beach, net 100 m van die strand af. Die strand naaste aan die huis is 'n heerlike visvangplek en daar kan selfs met fietse op die lang, uitgestrekte strand gery word.

Die huis bied slaapplek aan 5 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n gastetoilet. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n enkelbed. Die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n skottelgoedwasser toegerus is. Die kombuis lei na 'n etenstafel met genoeg sitplek en 'n sitarea met gemaklike rusbanke, 'n binnebraai en 'n TV. WiFi is nie beskikbaar nie

Die stapeldeure lei na 'n sonnige stoep waar Pearly Beach se pragtige fynbos en sterre in die aand geniet kan word.

Kamer-opset

Kapasiteit: 5 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 3 mense
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Badkamer 1

Stort, Toilet
Badkamer 2

Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Verekombers

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 5 resensies vir FynBossies
Netheid
4.8/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.2/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Inanda Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 9 maande

Ligging

  • Sentraalstraat 37, Pearly Beach, 7220, Wes-Kaap
  • Gaste dink FynBossies het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 5)
Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sentraalstraat 37, Pearly Beach, 7220, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcf2c138668b77b4403da201c90c7e70f277c6e724c03ba8787604d226fd2578a579b47880e73986cc5a76c7334dd50aa097c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 5) 5 5 1 5 37 Central Street Pearly Beach 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.6610439 19.488702

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang