Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Fyndraai

Selfsorg
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Fyndraai Loerie
Vanaf R880
R880 R660
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié eenheid is 'n knus enkelwoonstel op die eerste verdieping en beskik oor 'n kombuisie wat met 'n lugbraaier, yskas, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Daar is ook 'n etenstafel met 2 stoele. Die woonstel het 'n dubbelbed, slim-TV en stoele. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Badkamer
  • Stort
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe. Die geriewe sluit 'n lugbraaier, yskas, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe in.

Huisreëls

Rook is verbode.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Let asb. dat gaste om veiligheidsredes slegs tot 20:00 by die swembad mag wees, aangesien daar wilde diere is.
Daar sal 20 eenhede elektrisiteit per dag per eenheid voorsien word.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Fyndraai - Hornbill
Vanaf R980
R980 R735
per nag (plek vir 2)
Beskrywing

Fyndraai-woonstel het 'n kombuisie wat met 'n lugbraaier, yskas, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Daar is ook 'n etenstafel met 4 stoele. Die eenheid het 'n dubbelbed, slim-TV en 'n enkelslaapbank. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Leefarea

1

1 x Kinderbank vir 1

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe. Die geriewe sluit 'n lugbraaier, yskas, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe in.

Huisreëls

Rook is verbode.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Let asb. dat gaste om veiligheidsredes slegs tot 20:00 by die swembad mag wees, aangesien daar wilde diere is.
Daar sal 20 eenhede elektrisiteit per dag per eenheid voorsien word.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Fyndraai - Crowned Eagle
Vanaf R1 100
R1 100 R825
per nag (plek vir 4)
  • Plek vir 4 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié eenheid is op die tweede verdieping en bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 1 gemeenskaplike area en 1 badkamer. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed, die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Twee kinders onder die ouderdom van 12 kan ook op die slaapbank in die gemeenskaplike area slaap. Die gedeelde badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Die oopplan-leefarea beskik oor 'n sitarea en kombuis. Die kombuis is met 'n tweeplaatstoof, oondjie, yskas, mikrogolf en 'n ketel toegerus. Ander geriewe sluit WiFi en 'n slim-TV in die sitarea in. Daar is ook 'n stoep, 'n swembad en veilige parkeerplek agter 'n elektriese hek.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 4 mense 3 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Leefarea

2

1 x Kinderbank vir 2

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Rook is verbode.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Let asb. dat gaste om veiligheidsredes slegs tot 20:00 by die swembad mag wees, aangesien daar wilde diere is.
Daar sal 20 eenhede elektrisiteit per dag per eenheid voorsien word.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R880
R880 R660
per nag (plek vir 2)
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Acutts-rylaan 17, Everton, 3610, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA74ed4276c9a3bcdce588c3ab54b2fc08b9c85c0bfd25de8360147fd193b8ab18b1234deaa42e14de856a6c6d26365552166e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R880 nouVanaf R660 per nag (plek vir 2) 8 5 1 5 17 Acutts drive Everton 3610 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.769810146585 30.805584880951

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang