Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Fyndraai

Selfsorg
Spesiale Aanbod 10% af

Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 28 Aug 2024 tot 30 Sep 2024.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Acutts-rylaan 17, Everton, 3610, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R725 R653 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Fyndraai is naby die Everton-waterval in KwaZulu-Natal en naby 'n rits restaurante, kroeë, winkels, ontspannings- en besigheidsgeriewe geleë.

Die Fyndraai-eenheid is op die tweede verdieping en bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 1 gemeenskaplike area en 1 badkamer. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed, die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Twee kinders onder die ouderdom van 12 kan ook op die slaapbank in die gemeenskaplike area slaap. Die gedeelde badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Die oopplan-leefarea beskik oor 'n sitarea en kombuis. Die kombuis is met 'n tweeplaatstoof, oondjie, yskas, mikrogolf en 'n ketel toegerus.

Ander geriewe sluit WiFi en 'n slim-TV in die sitarea in. Daar is ook 'n stoep, 'n swembad en veilige parkeerplek agter 'n elektriese hek.

Fyndraai Bachelor is 'n knus enkelwoonstel op die eerste verdieping en beskik oor 'n kombuisie wat met 'n lugbraaier, yskas, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Daar is ook 'n etenstafel met 2 stoele. Die woonstel het 'n dubbelbed, slim-TV en stoele. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Fyndraai-woonstel het 'n kombuisie wat met 'n lugbraaier, yskas, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Daar is ook 'n etenstafel met 4 stoele. Die eenheid het 'n dubbelbed, slim-TV en 'n enkelslaapbank. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Nabygeleë aktiwiteite sluit visvang, voëlkyk, fietsry, bergfietsry en swem in.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gimnasium
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.9
Veiligheid
4.5
Wat gaste dink
Rian E
Saam met lewensmaat
5.0
Puik rusplek. Baie stil en rustige plekkie, baie lekker gebly.
Sep 2024
Erwin W
Saam met lewensmaat
5.0
Very good and comfortable. We arrived at the main gate and were received promptly and shown our accommodation in a kind and friendly ma...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2024
Chantal M
Saam met lewensmaat
5.0
Netjies, stil en stylvol. Netjiese plek, eienaar is behulpsaam en vriendelik. Dit is in 'n stil omgewing met 'n mooi natuurgebied langs. Ons het die k...
Sien meer
Jun 2024
Jeanne-louise S
Saam met vriende
5.0
Awesome. Wow, what a awesome plekkie. Dankie, ons sien julle gou weer!
Jun 2024
Bertus W
Besigheidsreis
5.0
Definitely will recommend to others. Wonderful and friendly staff.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Retha Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 10 maande

Ligging

  • Acutts-rylaan 17, Everton, 3610, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Fyndraai het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R725
R725 R653
per nag (plek vir 2)
Vanaf R725
R725 R653
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Acutts-rylaan 17, Everton, 3610, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA74ed4276c9a3bcdce588c3ab54b2fc08b9c85c0bfd25de8360147fd193b8ab18b1234deaa42e14de856a6c6d26365552166e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R725 nouVanaf R653 per nag (plek vir 2) 8 5 1 5 17 Acutts drive Everton 3610 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.769810146585 30.805584880951

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang