Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

G and T's

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 10% af

Kry 10% af vir verblyf wat 14 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Norman Place 8, Mill Hill, Bryanston, 2191, Gauteng
  • Vanaf R1 200 R1 080 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

G and T's is 'n pragtig ingerigte selfsorghuis in Mill Hill, Bryanston geleë net 10 km buite Sandton en is 'n ideale opsie vir 'n onvergeetlike verblyf saam met vriende, familie of sakereisigers.

Dié huis het slaapplek vir 4 en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad en toilet terwyl die tweede slaapkamer ook 'n koningingrootte-bed het en gebruik maak van die tweede badkamer met 'n toilet en bad. Linne en handdoeke word voorsien.

Die leefarea beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n yskas-vrieskas, 4-plaat gasstoof, oond, ketel, mikrogolfoond en broodrooster. 'n Wasmasjien en skottelgoedwasser is ook in die kombuis beskikbaar. Die leefarea en eetarea sluit 'n etenstafel met stoele, 'n gemaklike sitkamerstel met 'n slim-TV en gratis WiFi in.

Boonop spog die eiendom met 'n lieflike tuin met 'n buitetafel, stoele en braaigeriewe. Gaste het toegang tot veilige parkeerplek. Die eiendom is sentraal geleë en bied maklike toegang tot plaaslike restaurante en besienswaardighede.

Kamer-opset

Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Bad, Toilet

Kenmerke

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Verekombers
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Tv

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.5
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Tertia Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 1 maande

Ligging

  • Norman Place 8, Mill Hill, Bryanston, 2191, Gauteng
  • Gaste dink G and T's het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 200
R1 200 R1 080
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 200
R1 200 R1 080
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Norman Place 8, Mill Hill, Bryanston, 2191, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA69b73ca3ff0491255f46b31c80c08b541ffca8f49edf5cc6fff5d2dfc79a73fe5ee66b098e3932ce1d93d2c40f665f93daee?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 200 nouVanaf R1 080 per nag (plek vir 4) 2 5 1 5 8 Norman Place Mill Hill 2191 Gauteng 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -26.069042454762 28.012474234463

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang